Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loft on Hope

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 97, The Warehouse Studios Eenheid 14, Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R923 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Loft on Hope is 'n moderne woonstel wat unieke stadsverblyf in die hartjie van Kaapstad bied. Omdat dit so sentraal geleë is, is dit ideaal vir 'n paartjie of toeriste wat die Moederstad wil verken.

Die solderkamer bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n en suite-badkamer op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n spieëltafel en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank. Daar is ook 'n gastetoilet op hierdie verdieping. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gebou is stapafstand vanaf gewilde restaurante en winkelsentrums en net 'n entjie se ry vanaf die bekende V&A Waterfront.

Slaapplek

’n Bespreking by Loft on Hope sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Hope-straat 97, The Warehouse Studios Eenheid 14, Middestad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R923
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R923
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 97, The Warehouse Studios Eenheid 14, Middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cf9f8ba102199fc0a3ec9370df0d04fec8e1e9db76060fcbd3e86cbe88531980cfa6e4579e5b41c3df1ce5e628bafa70d46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R923 per nag (plek vir 2) 97 Hope Street The Warehouse Studios unit 14 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.931164921782 18.418818205557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem