Loft on Main
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Wikus D - Mei 2024
Algehele gradering
Calm and peaceful.
Andre O - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Mico A - Apr 2024
Algehele gradering
We could very easily have stayed longer.
Niel D - Apr 2024
Algehele gradering
Net wat ons gesoek het.
Marius C - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvry en baie vriendelike mense!
Wilanie G - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly by die Loft.
Vida D - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly, definitief aan te beveel.
Pieter G - Des 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Montey L - Okt 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Loft on Main se terugvoer
I'm pleased that you had a relaxing stay in the Loft.
Natalie H - Okt 2023
Algehele gradering
Very neat and clean, and the owners were great.
Loft on Main se terugvoer
Thank you for understanding the water situation in our town, after the storm.
Carmen K - Sep 2023
Algehele gradering
A lovely overnight stop in a delightful loft with distant sea views.
Loft on Main se terugvoer
So good that you enjoyed your stay.
Charles G - Aug 2023
Algehele gradering
Overall experience: Amazing. I recently had the pleasure of staying at Loft on Main, and I can't say enough good things about my experience. From start to finish, it was truly exceptional.
Lees meerLoft on Main se terugvoer
Thank you. We are pleased that you enjoyed your stay.
Albert V - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese lekker naweek!
Loft on Main se terugvoer
Ek is baie bly dat julle, jul verblyf hier by ons geniet het.
Gracia J - Aug 2023
Algehele gradering
Cosy comfort with a view.
Loft on Main se terugvoer
Thank you. So good to hear that you had a comfortable stay here.
Nadia S - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek.
Loft on Main se terugvoer
Dankie Nadia. Bly dat julle, jul verblyf by ons geniet het.
Marie T - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik. Veilig en baie netjies.
Loft on Main se terugvoer
Marie, dit is vir my so goed om te hoor dat julle lekker gebly het.
Jean D - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvry verwelkom, gasvrou doen moeite om seker te maak ons is tevrede en hoe om kragonderbrekings te hanteer.
Loft on Main se terugvoer
Dankie Jeanne. Baie bly dat julle tuis gevoel en lekker gebly het.
Melanie P - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer daar bly.
Loft on Main se terugvoer
Dankie, Melanie. Dis goed om te hoor dat julle lekker gebly het. Kom gerus weer.
Yvette S - Jan 2023
Algehele gradering
Superb - hosts we friendly and accommodating.
Loft on Main se terugvoer
Thank you, Yvette. I am pleased that you enjoyed your stay here.
Caromien D - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Loft on Main se terugvoer
Baie dankie Caromien. Sien uit daarna om julle weer te sien.
Lizette K - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful cottage for a short stay.
Rhoda S - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent. Perfect view and peaceful place. Perfect place to rest and get away.
Tommie T - Sep 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Loft on Main se terugvoer
Ons het 'n buitetrap aangebring. Die Loft het nou geheel en al sy eie ingang en klein tuin gedeelte. Daar is ook veilige onderdak-parkering vir gaste.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 74a, Onrus, 7201, Wes-Kaap