LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lomas Creek Lodge | LekkeSlaap
+51

Lomas Creek Lodge

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 18 resensies vir Lomas Creek Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Riaan R - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan R
Besigheidsreis

Excellent stay

Beautifully rustic with all the amenities that you might require. Other reviews indicated a poor access road, this is definitely not the case as the lodge is situated 500 m from the main road.

Annemarie K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar paar dinge het aandag nodig.

Matras op bed is deurgeslaap .'n Nuwe een sal slaapervaring verbeter. Kombuisgereedskap nie heeltemal skoon. Verder goeie waarde vir geld met ongelooflike voëllewe en ook mooi natuur.

Gloudine A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gloudine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ver van Dullstroom.

Ons voel julle vals adverteer dat die plek 20 of 30 km van Dullstroom is. Dit is eintlik 90 km weg van Dullstroom, behalwe as jy 'n baie slegte grondpad ry.

Lubane M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lubane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful room. Good place to rest and recharge.

Beautiful place hidden in the bush. Lovely ducklings waking around the yard. Peaceful. Beautiful scenery when you're driving to the lodge. Perfect place to rest and recharge. Thank you for the lovely stay. Lovely owners they have there.

Rupert V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rupert V
Gesin met tieners

Verblyf was skoon en netjies en baie gerieflik vir almal.

Dit was baie aangenaam vir almal behalwe 'n bietjie ver van Dullstroom. Die geriewe was goed en het nie veel gekort.

Gielie K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gielie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenkant, weg van gejaag.

Dit was gelukkig nie baie koud nie. Daar was nie hout vir die kaggel nie, geen elektriese komberse of verwarmer nie. Verder absoluut geen klagtes.

Lomas Creek Lodge's terugvoer

Hi Gielie

Thank you for your review. In reply to no wood at the fireplace, there is an option to purchase wood from Lomas Creek, the notice for this is at the Pub and the bags cost R40.00 each. You must have missed the wall heaters as there is on in each room. The Electric Blankets are removed at the beginning of August each year.

Happy you enjoyed your stay.

All the best
Karin Lomas

Lomas Creek Lodge
Thereza B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Thereza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lodge waarin ons gebly het was glad nie baie goed versorg nie.

Ek is baie teleurgesteld in die verblyf. Die eienaar het vir ons 'n Google Map gestuur om te volg na die lodge toe. Ek voel dis die eienaar se plig om vir ons te laat weet hoe lyk die paaie en of die paaie geskik is net vir 4x4's of 'n bakkie. Die pad soentoe was verskriklik, ek het 'n Hyundai Accent bestuur en dit was nie goed vir my kar nie. Die pad was 'n grondpad en daar was baie klippe en rotse wat nie goed is vir enige "Sedan" nie. Toe ons by die eienaar hoor of dit al pad is wat na hulle toe kom toe antwoord en sê nee daar is 'n ander pad (dan hoekom laat weet hulle ons nie - dit is die verantwoordelikheid van die eienaars). Die lakens en beddegoed was vuil (daar was sandkorrels in die bed en die lakens het sulke olievlekke op gehad), die toilet het nie eers 'n toiletdeksel gehad nie. Die muurverwarmer het nie gewerk nie. Die kombuisblad en die tafelkassies is skeef en als het daarvan afgegly. Die ketel is nie een wat jy kan optel van die bodem nie, die draade koek - dis gevaarlik (dit is regtig nie baie geld vir 'n ketel nie). Die yskas seël nie toe nie. Die eetgerei pas nie eers by mekaar nie. Die eienaars het nie eers kom inloer om te hoor of als ok is nie. Ek is regtig teleurgesteld en sal nie weer soentoe gaan nie. Wat ek op die internet gesien het en wat ek beleef het is nie dieselfde nie (dit is redelik misleidend).

Tanja N - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om te ontspan en weg te kom van die stad se gejaag.

Sien sterre.

Jean N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jean N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon doen met 'n restaurant, naaste winkels/restaurante in Lydenburg.

Niks in omgewing as jy wil uiteet. Baie mooi plek, maar kan definitief doen met 'n restaurant op perseel.

Lomas Creek Lodge's terugvoer

Dear Jean,

Thank you for your feedback. We advertise Lomas Creek as a self-catering venue. Other than that, we are glad you had a good stay.

Best regards,
Karin Lomas

Lomas Creek Lodge
Pieter A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thanks.

Thank you so much for the warm welcome and your hospitality. Found everything clean and homely. Most most wonderful stay and total relaxation, very quiet.

Adele N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Adele N
Saam met vriende

Gemaklike verblyf.

Teleurgesteld in die diens en ook ligging van Lomas Creek. Het 'n 4x4 nodig om behoorlik daar in te kan kom en ook baie ver van Dullstroom waar ons die Lekkerland Fees bygewoon het.

Isabel K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Isabel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat mens nodig het, maar niks meer.

Benodig 4x4 om by bestemming uit te kom. Netjiese verblyf en baie mooi natuurskoon.

Lourika G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourika G
Gesin met tieners

Alles perfek! Baie dankie!

Perfekte wegbreekplekkie. Pragtig, netjies en baie rustig! Ongelukkig het ons dit net as oornagplek gebruik en kon ons dus nie die volle waarde daarvan ten volle benut nie.

Marita D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar ligging is 'n groot probleem.

Die verblyf was skoon en aangenaam. Die enigste probleem is dat ons onder indruk was dat hul 20 km vanaf Dullstroom is, wat die waarheid is, die grondpad is egter in so 'n absolute swak toestand dat dit ons meer as 'n uur geneem het om te ry, die alternatief is Lydenburg oor wat 'n 80 km draai is, dan is dit goedkoper om liewers in Dullstroom self te bly.

Marli V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en ongelooflike gasvrye mense.

Ek sal enige dag teruggaan. Dis 'n heerlike atmosfeer en die rustigheid laat jou slaap en rus. Karin is 'n great hostess en verfrissend.

Lomas Creek Lodge's terugvoer

Hi Marli,
Thank you for the lovely review. It was a pleasure having you stay at Lomas Creek. See you on your next visit.
Karin Lomas

Lomas Creek Lodge
Debi D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi D
Gesin met klein kinders

Beautiful scenery.

While the scenery was beautiful and the accommodation not bad, it is very misleading to advertise under Dullstroom. It took more than an hour to get to the accommodation from Dullstroom and also on a road that is full of potholes with lots of truck traffic. We had a dinner booked in Dullstroom and had to drive to it late in the evening. I would not recommend staying here if you intend to spend your weekend in Dullstroom.

Chanell S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n lieflike tydjie by Lomas Creek gehad!

Skoon, netjies, snoesige kothuise, met alles wat jy nodig het van A tot Z. Vriendelike mense! Ons het regtig 'n lieflike tydjie gehad! Ons het ook die klein Jack Russeltjie geniet wat elke aand kom hallo sê het. Ons sal definitief weer 'n draai maak by Lomas Creek Lodge!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a lovely stay at Lomas Creek!

Clean, neat, cozy cottages, with everything you need from A-Z. Friendly people! We really had a lovely stay! We also enjoyed the little Jack Russel that came to visit at night. Will definitely visit Lomas Creek again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lomas Creek Lodge's terugvoer

Dear Guest,
Thank you so much for the lovely review, we look forward to welcoming you at Lomas Creek again. Keep well.
Best regards,
Karin Lomas

Lomas Creek Lodge
Lynette S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lynette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam en baie koud!

Dit is 'n troeteldiervriendelike blyplek, wat glad nie 'n probleem is nie. As jou komberse egter hondehare op het, is dit nie meer snaaks nie. Daar is nie verwarmer of kaggel in die plekkie waar ons gebly het nie, en dit was vrek koud. Die grondpad na Lomas Creek via Dullstroom is onrybaar, so jy moet 'n 80 km ompad ry, en die pad is gevaarlik in die donker met al die slaggate. As jy in Dullstroom wil wees vir die naweek, moenie hier gaan bly nie.

was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenkampsburgpas - R577, Tussen Lydenburg en Roossenekal, Draaikraal, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dc164c21f15afff53ee03b4118d58995153a845ac8fba705a3c4eae5aa425aea8d187e9d70a430036f9b05b64322b4326ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 Steenkampsburg Pass - R577 Between Lydenburg and Roossenekal 1120 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.235100569877 30.094720004126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!