Lord Charles Hotel
- Kapasiteit: 396 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Broadway-rylaan en Hoofstraat, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lord Charles Hotel is aan die voet van die Helderberg-berge op 8,9 hektaar en dit is in die Heldervue-area naby die Stellenbosch Wynlande geleë.
Die hotel bied gaste 'n keuse tussen 'n stylvolle kamer vir 2 wat óf 'n Suite (een van 10) óf 'n Deluxe-kamer (een van 188) is. Elkeen van die kamers het lugversorging en 'n koninggrootte-bed met wit gehaltelinne en 'n TV teen die muur. Die Deluxe-kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort en die Suites het 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, sowel as 'n gaste toilet in die leefarea.
Die Suites het ook 'n leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir twee gaste en 'n sitarea wat toegang bied tot 'n stoep of 'n balkon met stoepmeubels. Gaste het 'n uitsig oor die Helderberg-berge. Dit is die ideale plek vir gaste om te ontspan. Al die kamers het koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.
Die hotel het 3 eetplekke en 'n privaat wynkelder vir meer intieme byeenkomste. Lord Charles Hotel het tennisbane, swembaddens, 'n spa, 'n haarsalon, gimnasiumgeriewe, 'n mooi dammetjie en heerlike kos by die verskillende eetplekke.
Vir diegene wat die omgewing wil verken, is hierdie hotel perfek geleë. Dit is vinnig se ry vanaf wit strande, wêreld bekende gholfbane, wynplase wat wynproe bied en die Somerset Mall.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- h/v Broadway-rylaan en Hoofstraat, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Heldervue Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 396 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v Broadway-rylaan en Hoofstraat, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom