Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lorenza's Bly

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parfaite-straat 10A, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lorenza's Bly is in Stellenbosch en word omring deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n TV en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, 'n induksieplaat, ketel, koffiemasjien en mikrogolf toegerus is.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het sonpanele en sal nie deur beurtkrag geraak word nie. Gaste kan inkopies doen, 'n potjie gholf speel, of die verskeidenheid wynplase en eetplekke besoek wat alles binne maklike bereik geleë is.

Slaapplek

’n Bespreking by Lorenza's Bly sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Parfaite-straat 10A, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parfaite-straat 10A, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c91f3f50024999f43b1a6a543361ebf149ae1ccc3577744d69000c4bfeb9aa23f9a6bcb650946887afb8a4a4212253d6bf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10A Parfaite Straat Jamestown 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978145465671 18.844482948046
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem