Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Jamestown

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Jamestown van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Jamestown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Jamestown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jamestown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jamestown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Jamestown Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof, Jamestown

Rest @ Chabivin Vineyard Studio bied selfsorgverblyf op 'n boetiekwynplaas wat vonkelwyn maak in Stellenbosch. Dit is privaat geleë tussen wingerde en 'n bloekombos. Gaste kan op die rusbanke onder die bome ontspan...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paradyskloof, Jamestown

Rest @ Chabivin bied selfsorgverblyf op 'n kleinskaalse wynplaas net buite Stellenbosch wat spesialiseer in vonkelwyn-vervaardiging. Dit is lekker privaat tussen wingerde en 'n natuurlike bloekomwoud. Gaste kan op d...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof, Jamestown

Rest @ Chabivin Deck Studio bied selfsorgverblyf op 'n boetiek-wynplaas in Stellenbosch wat in vonkelwynproduksie spesialiseer. Dié privaat ateljee het 'n sondek op die dak en bied 'n uitsig op Stellenbosch se berg...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Jamestown

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

Aan de Vliet is teen die voorheuwels van die Stellenbosch-berge geleë en bied 'n toevlugsoord weg van die alledaagse geraas en gejaag. Aan de Vliet is die ideale basis vanwaar jy die Wes-Kaap se skoonheid kan ontde...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

De Zalze Family Villa is 'n pragtige huis op De Zalze Landgoed, Stellenbosch. Dis naby verskeie winkels, restaurante, wynplase, strande, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 5 slaapkamers met en su...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

De Oude Schuur skuil op ’n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Stellenbosch, ’n historiese dorp in die Wes-Kaap, omring deur ’n amfiteater en bergreekse. De Oude Schuur is net 5 minute se ry van die beste ...

Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

Grandiceps Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die boonste verdieping van die eienaars se huis. Die woonstel is in die stil buurt Paradyskloof in Stellenbosch geleë en dit bied toegang tot d...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch, Wes-Kaap

De Zalze Golf Lodge 6 is 'n luukse selfsorg-eenheid vir 2 gaste in die De Zalze Gholflandgoed in Stellenbosch. Dié woonstel beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis het '...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Languedoc Farm bied rustige, veilige en gerieflike verblyf met 'n huislike atmosfeer op 'n lieflike plaas in die Blaauwklippenvallei, net 10 minute van Stellenbosch se middedorp af. Die vallei lê tussen die majestu...

Vanaf
R4 505
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch, Wes-Kaap

aha De Zalze Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat wynlandgoed aan die buitewyke van Stellenbosch. Die lodge is die ideale basis waarvandaan jy die Kaapse Wynlande kan verken. Akkommodasie by De Zalze Lodge beskik ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Jamestown akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za