Lott's Place Guest House
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koot van der Waltstraat 56, Golfbaanpark, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 030 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Lott's Place Guest House bied selfsorgverblyf in Gholfbaanpark, Bela-Bela. Die eiendom is ideaal naby die middedorp met die Forever Resort, restaurante en winkels geleë.
Dié huis het slaapplek vir 8 tot 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamers het elk 'n stort of 'n bad. Die kombuis is met al die nodige toebehore toegerus om etes voor te berei.
Die oopplan-leefarea het 'n tafel met 8 stoele en die sitkamer het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die tuin het ook 'n klimraam vir kinders.
Slaapplek
’n Bespreking by Lott's Place Guest House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 28
Jaar gelys 8
Ligging
- Koot van der Waltstraat 56, Golfbaanpark, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Lott's Place Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koot van der Waltstraat 56, Golfbaanpark, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom