Somerset-Wes Akkommodasie by Lourens River Guesthouse | LekkeSlaap
+32
+32

Lourens River Guesthouse

B&B
  • Vanaf R770 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensstraat 69, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap

Beskrywing

Lourens River Guesthouse is in Somerset-Wes geleë en is die ideale basis waarvandaan jy die area kan verken. Somerset-Wes word omring deur pragtige berge en wingerde en het uitsigte oor die kobaltblou see en strande. Dis 50 km vanaf Kaapstad in die Helderbergarea en is 'n paradys vir diegene wat natuurskoon, wyn, heerlike voedsel en opwindende besienswaardighede soos Blue Rock Adventure Park en Monkey Town wil geniet.

Akkommodasie is in 5 unieke gaste-eenhede gebied. Daar is geriewe soos 'n TV met 4 kanale, 'n haardroër, waaier, seep, toiletware, sagte handdoeke en katoenlinne in die kamer. Daar is 3 slaapkamers op 'n B&B-basis en 2 selfsorg-eenhede.

Die instansie het 'n 11 m lange swembad, privaat en veilige parkeerplek op die perseel, lughawependeldiens, hulp om jou dag te beplan, 'n wasgoeddiens en WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lourensstraat 69, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensstraat 69, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQFUD5hFmeFxuWe7k3ZULm45FJ8m2ezPW45Pl7WCOoxyKiEdpcj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R770  per nag (vir 2 persone) 0 5 1 0 69 Lourens Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.090659 18.842776
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za