Lourenza Wildlife Reserve
Ontvang 'n gratis wildrit vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S996, Lourenza Wildreservaat, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lourenza Wildlife Reserve is 18 km vanaf Frankfort in Vrystaat en slegs 152 km vanaf Johannesburg.
Die selfsorg-eenhede het slaapplek vir 18 gaste. Elke eenheid het 'n badkamer. Gaste het toegang tot die kombuis, lapa, kroeggeriewe en 2 boma's. Die opgeknapte biltonghuisies bied slaapplek aan 14 gaste en dit het soortgelyke geriewe.
Let asb. daarop dat Lourenza Wildlife Reserve via 'n grondpad van sowat 9 km bereik word en gaste moet asb. voordat hulle bespreek navraag oor die toestand daarvan doen, veral gedurende die reënseisoen.
Besienswaardighede sluit swem, wildritte en visvang in.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Rupert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- S996, Lourenza Wildreservaat, Frankfort, 9830, Vrystaat
- Gaste dink Lourenza Wildlife Reserve het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Frankfort Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: S996, Lourenza Wildreservaat, Frankfort, 9830, Vrystaat