LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lowe Tide | LekkeSlaap
+18

Lowe Tide

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockview-weg 19, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Lowe Tide is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Amanzimtoti. Die woonstel bied 'n lieflike see-uitsig van die balkon af en die perseel is naby die strand, winkels en restaurante.

Die woonstel het lugversorging, 'n privaat ingang wat via 'n stel buitetrappe bereik word, 1 en suite-badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die kamer het 'n dubbelbed, 2 leeslampe, 'n spieël, rusbank sonder armleunings, 'n laaikas en en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ander basiese toebehore, eetgerei en breekware. Die leefarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na die balkon.

Gaste het toegang tot die braaigeriewe en swembad op die perseeel en daar is veilige parkeerplek vir 1 motor.

Slaapplek

’n Bespreking by Lowe Tide sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rockview-weg 19, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rockview-weg 19, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5b03bf2e453453dcd5742c2f90f077e3f371937bccaf0c4354ac9474e106b7d81093be086f61e6223cddb856409d8cb600c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 19 Rockview Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.06716242944 30.87732593006
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!