Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luna Villa

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 30 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goldenmile Boulevard 43, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 550 R3 868 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Luna Villa is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat in Goue Myl, St. Helenabaai geleë is. Hierdie idilliese toevlugsoord is net 'n entjie se stap vanaf die strand en is die perfekte keuse vir gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderslaapkamer en 3 badkamers, asook 'n buitestort met koue water. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die solderslaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n ruim etenstafel en die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en 'n binnebraai. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die sitarea het stapeldeure wat na 'n houtdek met 'n verhitte swembad, buitesitplek en 'n braai lei. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar. Hierdie verblyf is naby 'n gholfbaan, spa en restaurante. Gaste kan vir kreef visvang, mossels versamel, kuswandelings neem en seelewe sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Luna Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Luna Villa
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Amanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Maande gelys 7

Ligging

  • Goldenmile Boulevard 43, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luna Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 550
R4 550 R3 868
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 550
R4 550 R3 868
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goldenmile Boulevard 43, Goue Myl, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA889ec666e353cf6addeb0ea49f82074a5307603268ccc35bfe3f3b4e2d52c485edd31b87818294870e3bdb66a836e671d9af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 550 nouVanaf R3 868 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 43 Goldenmile Boulevard Golden Mile 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7233064 17.9482526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem