Lu's Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die hartlike gastehuis is in die Paarl se wynlande in die Wes-Kaap. Dit is net 5 km van die KWV Wyn-emporium en 7 minute se ry van die Boschenmeer Gholfbaan af.

Die gastehuis het 6 stylvolle kamers, die eenhedehet 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad, behalwe vir die Superieure kamer wat 'n Jacuzzi-bad en stort het. Die kamers is ook toegerus met 'n TV, DStv, yskassies, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek. Die konferensiesentrum het slaapplek vir 30 mense. Ontbyt word elke oggend bedien en aandete is beskikbaar op versoek. 'n Pendeldiens word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lu's Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 265 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za