Luso Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Luso Country Lodge bied 9 gerieflik gemeubileerde gastekamers, sommige met 1 enkelbed en 1 dubbelbed, en die ander met 2 dubbelbed in die eenheid. Daar is privaat badkamers in elke eenheid en elke kamer het sy eie yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n ketel en 'n mikrogolf.

Die kamers is altyd netjies en skoon en het lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi vir gaste.

Ontbyt en 'n wasgoeddiens is teen 'n addisionele fooi beskikbaar by ons Villa Luso Restaurant en Lodge wat 2 km van Luso Country Lodge af geleë is.

Daar is 'n braai-area, 'n ruim lapa en 'n groot, oop tuin waar kinders kan baljaar en speel.

Neem asseblief dat rook verbode is in die eenhede, maar dat gaste meer as welkom is om buite te rook.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Luso Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false