Luxury Apartment with Sea View
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Luxury Apartment with Sea View is naby die strand in Olifantskop, Langebaan. Die eenheid het luukse geriewe en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of ontspannende vakansie. Die woonstel is naby 'n rits restaurante, kroeë, winkels, vermaak- en sakegeriewe.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n sitarea, kombuis en ingeboude braaigeriewe. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Gaste kan maaltye in die buitenste sitarea nuttig.
Geriewe op die perseel sluit 'n slim-TV en WiFi in. Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar. Daar is ook 'n buite-sitarea, swembad en braaigeriewe op die perseel.
Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry en visvang in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Kenneth Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxury Apartment with Sea View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Olifantskop Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsson-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Olifantskop, 7357, Wes-Kaap