Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury in Cape Town

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Majorca G19, The Island Club, Eenheid 72, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 980 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Luxury in Cape Town is 'n bekoorlike gesinsvriendelike woonstel op die onderste verdieping van The Island Club in Century City. Hierdie moderne woonstel bied 'n rustige wegbreek en het 'n pragtige uitsig oor die kanaal.

Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers het oorgenoeg kasruimte en werkspasie. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slaapbank vir nog 'n gas en 'n TV met die volle DStv-pakket. Dit lei verder na die etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die stoep met sitplek, 'n eetruimte en 'n Weber-braai. Die woonstel is naby winkelsentrums, restaurante en kroeë. Die perseel het 24 uur-sekuriteit en daar is 'n aangewese parkeerplek vir hierdie woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxury in Cape Town sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Luxury in Cape Town
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Majorca G19, The Island Club, Eenheid 72, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury in Cape Town het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Majorca G19, The Island Club, Eenheid 72, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA740ac8efc5a944fda3f0f6f27a680bd59e6569e7afaf7806e533aa515654914350ddcd02a54e61c15ca37d1a506f1e7e7771?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 980 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 G19 Majorca The Island Club, Unit 72, Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.892349041204 18.507569445369
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem