Luxury Waterfront Living
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R776.00 per bespreking
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Rook is streng verbode.
Vir verblyf langer as een week word 'n hoflike skoonmaakdiens gedurende die verblyf verskaf. Bykomende skoonmaak- en/of linnedienste kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word, indien nodig.
Die eiendom bied 'n omsetterstelsel vir ononderbroke krag tydens beurtkrag (alle toestelle funksioneel behalwe stoof, oond en tuimeldroër).
Vir u veiligheid en higiëne is die gebruik van 'n sweethanddoek in die gimnasium verpligtend.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 14 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 8 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 8 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marina Two Quay Street, Victoria & Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang