Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Waterfront Living

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Niagaraweg 3, Eenheid 5, D12 Mountain View, Tyger Falls, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Luxury Waterfront Living is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Tyger Waterfront met 'n kontemporêre styl. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Hierdie bekoorlike eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die skuifdeure van die slaapkamer lei na 'n balkon. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Wit linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n lieflike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n eiland met stoele wat na die knus sitarea lei. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi met 'n UPS vir beurtkrag is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met buitesitplek en 'n gasbraai. Gaste kan hier na 'n besige dag met 'n pragtige panoramiese uitsig oor die water ontspan.

Hierdie verblyf het 24 uur-sekuriteit met toegang tot gesigherkenning en gaste het toegang tot veilige kelderparkeerplek vir 1 voertuig. Gaste kan ook die gemeenskaplike areas, soos die gimnasium en swembad, geniet. Dit is naby die winkelsentrum en verskeie restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxury Waterfront Living sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Luxury Waterfront Living
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Niagaraweg 3, Eenheid 5, D12 Mountain View, Tyger Falls, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Waterfront Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Niagaraweg 3, Eenheid 5, D12 Mountain View, Tyger Falls, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eb4265ed5c408a8c00f262c1bdaca9a3c6029988c5c0bb5e0794cc8ea1eba0783cfb1f9e1d25333b2d196aa3397dbeea528?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 3 Niagara road Unit 5, D12 Mountain View, Tyger Falls 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.873845348621 18.628730220991
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem