Ramsgate Akkommodasie by Lynne House | LekkeSlaap
+24

Lynne House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynne-laan 1467, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Lynne House is in Ramsgate geleë en dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis met 'n pragtige see-uitsig van die boonste verdieping af. Die huis is naby die strand geleë en het

5 slaapkamers, 2 badkamers, 2 kombuise, 'n eetkamer, kroegarea, sitkamer met 'n pooltafel en 'n kuierarea buite met 'n swembad en ingeboude braaigeriewe. Hierdie huis is ideaal vir 'n groot groep of gesin. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n 2 stapelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n rusbank vir 2 kinders. Die huis is geskik vir 10 volwassenes en 4 kinders.

Op die boonste verdieping is daar 'n ingeboude gasbraai en 'n groot balkon vanwaar gaste die see-uitsig kan bewonder. Daar is ook veilige parkeerplek vir 4 voertuie op die perseel. Ramsgate se strand en die gewilde Waffle House is net sowat 5 minute daarvandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Lynne House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lynne-laan 1467, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynne-laan 1467, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmBlv6A7OsUlNswacqke323HK72kqt1nF8FbdP8ELQS8VsBftWZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 1467 Lynne Ave Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -30.900596189431 30.338559520833
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za