Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lyn's Self-catering

Lyn's Selfsorg No. 1
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 1 het 'n oopplan-kombuisie, eetarea, 'n dubbelbed, 'n slaapbank vir kinders en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n TV met vol DStv, WiFi en 'n alarmstelsel in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis WiFi, volledige DStv, buitebraaigeriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lyn's Self-Catering No.2
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 2 het 'n oopplan-kombuisie, eetarea, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en aparte toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, konveksie-oondjie en 'n mikrogolf toegerus en daar is 'n TV met vol DStv, WiFi en 'n alarmstelsel in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gratis WiFi, volledige DStv, buitebraaigeriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franke-straat 25, Vineta, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9160801c88bb24539504082aeaafdc4acb43c1612cbd1713c72cebad2161fb5fe32c2e0eab267a597a125005f1388fa98d3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 25 Franke Street Vineta 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.651725153043 14.536909653552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem