Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe House 201

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 80 resensies vir Mabalingwe House 201
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chantelle S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Awesome awesome awesome.

Ongelooflik lekker gewees en baie rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie, waardeer

Mabalingwe House 201
Sue H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H
Saam met vriende

A lovely stay - we will be back!

We had a great 4 days with close friends in Mabalingwe - Mystikie = 201 was absolutely perfect for our purposes. To note: 1) Only 1 dishwasher tab was supplied - expecting at least 4 - one for each night. 2) Misunderstood that the house was serviced - we expected at least a daily clean up of floors (loads of moths and other insects) and braai grids. 3) The air conditioners above the dining room table, and in the bedroom on the right are both leaking quite badly - probably filters blocked/dirty need servicing, and the other one in the bedroom to the left hardly works at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Thanks for the review,
Problems have been attended to

Mabalingwe House 201
Joeninne J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J
Gesin met klein kinders

Heerlike kuier huis.

Lekker skoon, ruim huis, en die eienaar was baie behulpsaam. Sal graag weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie, Joenine.
Ons is baie bly as ons gaste dit geniet het om hier te ontspan.
Gerhard

Mabalingwe House 201
Eileen B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen B
Gesin met klein kinders

Very pleasant, the house was immaculately clean and well-equipped.

Great activities for the kids and adults alike.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Thank you Eileen. Your review is appreciated. Gerhard

Mabalingwe House 201
R D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R D
Gesin met tieners

Lekker kuierhuis.

Huis is heerlik ruim, met kaggels vir die koue en ook naby aan alles. Rerig lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Bly julle het dit geniet nieteenstaande die koue. Dit is baie lekker as altwee kaggels se vure brand.

Mabalingwe House 201
Jacques M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie lekker plek, skoon, netjies en ruim. Naby aan beide warm en koue swembaddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Dankie Jacques, ons is in ons noppies as ons gaste dit geniet het.

Mabalingwe House 201
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrie P
Saam met vriende

Amazing unit.

Great view, and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Thank you. We are delighted that you enjoyed your visit.

Mabalingwe House 201
Juanita H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita H

Heerlike wegbreek.

Die huis is baie goed ingerig met als wat ons nodig gehad het. Die onderdak kuier "stoep" en braai was 'n bonus, aangesien ons elke dag reën gehad het en heelwat loadshedding. Die huis is stapafstand van die warm/koue swembad en restaurant asook die winkel en ander bedrywighede. Ons was bevoorreg om olifant by Ingwe se hek te sien. Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie, ons is bly as julle lekker gekuier en dit geniet het.

Mabalingwe House 201
Jana P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jana P
Gesin met klein kinders

We had everything we need, but the house is extremely dated and needed a good clean.

Definitely needs new mattresses. The floor was more comfortable. Paid extra for DSTV, but the TV did not work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar oor u verblyf, ons is jammer vir die ongerief en vra omverskoning. 'n Week gelede is al die matte, matrasse en gestoffeerdemeubels professioneel gestoomwas. Die porselein vloerteels in die huis en stoep is met 'n masjien gewas. Ons sal aan die aanbevelings aandag gee om die skoonmaakdiens te verbeter. Die DSTV was aangeskakel. Na aanleiding van u kommentaar het ons die matrasse ondersoek en stem saaam met u. Nuwe beddens is reeds aangekoop om dit gemaklik vir gaste te maak.

Mabalingwe House 201
Riette W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette W

Gerieflik en rustig.

Ruim plek met alles wat jy nodig het. Regtig 'n lieflike wegbreekhuis vir 'n gesin of groep. Skoon en netjies. Sal beslis weer gaan. Dankie vir Gerhard wat ons op hoogte gehou het van loadshedding skedules. Het dit baie waardeer.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leona P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leona P

Mooi plek maar verblyf was ongerieflik.

Ons was 'n groep van 6 - 3 dames en drie kinders van 2, 4 en 7 jaar oud. Ek het 'n 4 slaapkamer plek gesoek en bespreek en slegs 'n 2 slaapkamer en 'n solder slaapplek gekry. Die solder slaapplek was ontoeganklik vir die kinders, en daar was 'n louvre venster uitgebreek wat dit ondraaglik koud gemaak het. Ten einde net te kon slaap, moes ons die matrasse vanaf die solder na die sitkamer neem, met BAIE moeite. Die vierde slaapkamer was toegesluit en ontoeganklik vir ons gemaak. Met tientalle buitedeure in die huis beskikbaar, is ons net een sleutel vir toegang tot die huis gegee, wat baie ongerieflik was. AL die ander deure het slotte gehad waarvan ons nie sleutels gehad het nie. Die ekstra bedrag wat ons vir DStv en skoonmaakdienste betaal het, was toe nie vir die diens van die eenheid terwyl ons daar was nie, maar om die eenheid te laat skoonmaak na ons vertrek. Dit was nie 'n lekker ervaring nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Daar is 3 deure wat van die huis op die patio en lapa area uitgaan. Die 2 deure wat gesluit is het nie gaasdeure aan nie en is gesluit vir sekuriteits redes, soos om slange en bobbejane uit te hou. Die sleutel vir 4de slaapkamer, goed gedokumenteer, is op die sleutelrak in die huis.
Navrae word vinnig per SMS, WhatsApp of selfoon gedoen. Die gas het nie tyd gehad om oor foon te praat nie.
Daar is 1 louvre ruit wat die bobbejane gebreek het, ons wag vir nuwe ruit wat gemaak moet word.
Ons het nie gedink dis nodig vir net 6 mense om by die louvre te slaap nie. Daar is 2 goeie "stretchers" met matrasse in die huis. Lugversorging is ook beskikbaar in die hele huis en in die 4de kamer.
Daaglikse skoonmaakdiens moet vooraf gereel word, Saterdag middag is te laat om dit te reel.

Mabalingwe House 201
Gustav N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie veel doen nie a.g.v die reën, maar lekker gerus.

Lekker familie-tyd spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corne B
Gesin met tieners

Rustig.

Oor die algemeen is dit 'n lieflike eenheid en beddegoed, kombuis en badkamers was netjies en skoon. Ons was baie bly om waaiers en lugversorging te vind in al die kamers. Die hoofslaapkamer het egter 'n beter matras nodig, dis baie onstewig. Die eenheid het ook bietjie 'n gevoel dat goed bietjie oud en afgeleef is a.g.v kolle op die matte en onmoderne uitleg, maar dit het ons nie regtig gepla nie. Daar is 'n skottelgoedwasser in die kombuis om te help met opruim, en 'n wasmasjien vir mense wat langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Onvergeeflike naweek.

Mabalingwe House 101 was 'n aangename verrassing. Genoeg spasie vir 8 gaste, meer as genoeg kuierareas, volledig toegerus en 'n ongelooflike uitsig. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brandon F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon F

Very comfortable and enjoyable stay.

Vey nice house with loads of space and everything you need was provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

We want to thank you for your Review.
We do our best to make it comfortable and enjoyable to our guests.
Gerhard

Mabalingwe House 201
Barry-jon I - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry-jon I
Gesin met tieners

The stay was wonderful, we throughly enjoyed the facility, very relaxing and cozy, home away from home.

The house itself is really nice and cosy, we did however find socks from previous visitors under the bed and the large lapa area was not useable due to it not being clean at all. If the charge for cleaning the house covers this then it would be expected that the lapa area would be useable. However we enjoyed the house and the accessibility. The house is well equipped and really felt like a home away from home. The area itself is a wonderful visit and I will definitely do this again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

We are glad that you enjoy your stay even with the problem you have at the Lapa area. A document is send to every guest when a booking is made explaining everything and asking to contact the owner if any problem is encountered and we will attend to it asap. In 2021 we had problems with baboons jumping and playing on thatched roof will spread dust and some grass on this area, even if it was clean when cleaned the previous day. The Lock Down also made it a challenge.

Mabalingwe House 201
Charne H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne H

Dit was een van die lekkerste naweke saam met familie.

Dit was 'n baie lekker naweek saam met familie. Ons het baie lekker gekuier en baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly as ons gaste hul verblyf geniet het.
Gerhard

Mabalingwe House 201
Hannetjie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie B
Saam met vriende

Baie aangename ervaring, mooi uitsig en goed geleë.

Ongelukkig het ek gevoel dat die vadoeke nie behoorlik skoon was nie, alternative dat dit vervang moet word. Die matrasse het ook beter dae geken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Ons dink die vadoek was maar maar net 'n foutjie.
Ons sal aandag gee aan matrasse, wat goeie Rest Assured 15 jaar is. Dit word gereeld gestoomwas en gestofsuig. Ons het nog nie voorheen die klagte gehad nie.

Mabalingwe House 201
Jj V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jj V

Naweek geniet. Alles tot jou beskikking.

Alle fasiliteite is in werking. Rioolprobleem wat opstoot in stort en bad ervaar met aankoms Vrydag en Sondagoggend. Eienaar het Vrydag gereël vir hantering, maar ek vermoed die persone het dit lukraak hanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Ons kan verstaan dat 'n rioolprobleem nie aangenaam is nie. Die skoonmaakdiens het gereageer maar het hulp van loodgieter ingeroep op Saterdag. Dis 'n wonderwerk om 'n loodgieter in die Bosveld op 'n Saterdag te kry in die inperkingstyd. Die riole het opgedroog met die inperking en oortollige papier en ander het blokkasie veroorsaak. Die probleem is sedertdien opgelos,

Mabalingwe House 201
Stanley O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley O
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Baie gemaklike verblyf met alle vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ane D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ane D
Gesin met tieners

Very close to Johannesburg. All amenities necessary, but very dusty curtains and couches. Lots of spiderwebs at top stoep.

The house was beautifully set-up with all the necessary luxuries. However, with two asthmatic people in the house, and as such very aware of dust, we found the curtains, couches and wine glass areas very dusty. We were also not able to use the top stoep area (with the nicest views), because of all the massive spiderwebs there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda O

Die huis is groot en baie gerieflik ingerig. Daar is verskeie kuierareas en die uitsig vanaf die dek is asemrowend.

Sal beslis weer die huis bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie.
Ons waardeer die terugvoer en dis vir ons 'n riem onder die hart as ons gaste dit geniet het.

Mabalingwe House 201
Judy F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy F
Gesin met tieners

We loved our stay. The house is very well-equipped and the view from the deck is exceptional.

The air conditioning in the bedrooms and living area is an absolute bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heloise O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heloise O

Gerieflike blyplek met genoeg plek om te ontspan.

Mooi uitsig van bo, bonus was om olifante in verte te sien, asook besoeke van vlakvarke, bosvarke en bokkies te geniet. Goeie ligging ten opsigte van swembad en winkel. Kombuis is goed toegerus. Heerlike ontspanne kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit geniet het in die Bosveld na die Inperking.
Baie dankie.

Mabalingwe House 201
Annah M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annah M
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay and we enjoyed nature at our doorstep.

The house was not well cleaned I know its in bushes but there were lot of spiders and spider webs. The cleaner does not clean well at all, the carpets in the bedrooms were not cleaned when we came back from the pools and when we ask her she told us they don't clean the carpets. The TV is too small and the outside room was not well cleaned and there was a lot of dog hair on the carpets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Spider webs can be removed and after a while the web will be made again.
We do get a contractor in regularly to steam clean carpets, beds, furniture etc. It must be a misunderstanding with the cleaner, and we are sorry about that.
There is a very good vacuum cleaner, which the cleaning service use if there is not a power outage.
Dogs are not allowed in the game reserve.
For any problem there is a contact person to contact and help the guests to resolve their problems as soon as possible, while they are at the house.

Mabalingwe House 201
Michelle B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Baie aangename plek, skoon en die ligging was fantasties.

Die huis en die ligging was soos die foto's en die beskrywing. Het lekker gekuier en sal die huis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Besigheidsreis

Excellent, Just superb

The whole of Mabalingwe was nice, friendly staff at their facilities. Just superb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Thanks for your review, its highly appreciated.
Glad you enjoyed your time after Lockdown.

Mabalingwe House 201
Charmaine A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine A
Saam met vriende

Goeie ligging, maar huis kort skoonmaak.

Huis se netheid nie op standaard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet L
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Huis is goed toegerus en alles was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie.

Mabalingwe House 201
Braam S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam S
Gesin met klein kinders

Aangenaam. Goeie ligging.

Baie netjiese en goed toegeruste eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie, Braam. Ons is bly om te weet dat julle van Australië dit geniet het in Suid-Afrika se Bosveld.

Mabalingwe House 201
Matshidiso R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Matshidiso R
Saam met vriende

Place was very clean and had everything we wanted.

If you want peace and quiet, this is the place. We enjoyed ourselves very much and it is very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Dit was asemrowend mooi en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Die huis is pragtig en alles is daar wat ons nodig gehad het. Sal weer soontoe wil gaan. Baie dankie. Ons het dit so baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Goeie dag Karin,

Baie dankie dis ons voorreg as julle dit geniet het

Mabalingwe House 201
Liezel A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A
Gesin met tieners

Beautiful place, many amenities, caters for all members of the family.

We had a lovely family weekend at 101! Beautiful place, many amenities, caters for all members of the family from grannies to little ones.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Thanks for your excellent review, Gerhard.

Mabalingwe House 201
Jeanine A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A
Saam met vriende

Baie lekker gekuier en heerlik gerus.

Heelwat wild gesien. Beste tyd van die jaar om Mabalingwe te besoek! Ons sal definitief weer kom. Baie dankie! Almal baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Beste Jeanine,

Baie dankie, ons waardeer u resensie.

Groete,
Gerhard

Mabalingwe House 201
Charlene R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Gerieflike huis.

Die huis is gerieflik toegerus om gemak en ontspanning te verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Dis gerieflik en naby al die geriewe.

Mabalingwe House 201
Maggie B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie B
Gesin met klein kinders

Lovely family retreat with all the necessary amenities.

We loved our stay, but I think they should check the cleanliness of the showers, especially the room outside. They need a deep cleanse! Some of the drawers and cupboard doors were loose on their hinges. The sealing rubber in the stove also need fixing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike gesinsoord met al die nodige geriewe.

Ons was mal oor ons verblyf, maar ek dink hulle moet let op die storte se netheid, veral die kamer wat buite is. Dit het 'n goeie skoonmaak nodig! Party van die laaie en kasdeure was los en het aan die skarniere gehang. Die rubber in die stoof moet ook reggemaak word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Netjies.

Ongelukkig omdat daar nie swembad en Jacuzzi was soos deur die webtuiste bevestig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshego R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tshego R

Everything that you need is there. There's a shop inside if you forgot to buy your groceries. I loved the pools and the bedrooms but the loft bedroom was too steep.

Beautiful place away from the city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi C
Gesin met klein kinders

Dit was asemrowend mooi en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Die huis is pragtig en alles is daar wat ons nodig gehad het. Sal weer soontoe wil gaan. Baie dankie. Ons het so baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer julle kommentaar.
Gerhard

Mabalingwe House 201
Audrey D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey D

We had a great stay. Everything you need is in the house.

I can recommend House 101 to everyone. Very convenient house for a group of people. We had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-mari B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-mari B
Gesin met klein kinders

Dit was 'n fees.

Die badkamers is nie rolstoelvriendelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonhlanhla M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla M
Saam met vriende

The place was excellent.

It's the best place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry-leigh V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry-leigh V

Awesome.

Baie lekker huis met alles in. Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer dit.

Mabalingwe House 201
Ulana V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontpan in die natuur met al die noodsaaklike geriewe!

Ons het ons verblyf by Huis 101 Mabalingwe geniet. Die huis is netjies en toegerus met als wat jy sal benodig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is net ver weg genoeg van Pretoria om behoorlik te vergeet van die stad maar na genoeg ingeval van 'n noodgeval. Ons sal weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie.

Mabalingwe House 201
Nosipho M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nosipho M
Saam met vriende

Excellent place.

So, so beautiful. Everything was up to date. Cutlery and linen were all clean. Bathrooms extremely clean. What you see on pictures is what you get. Loved it. Keep it up!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liandri V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liandri V

Lekker gerieflik en ontspannend.

Was baie lekker en die verblyf was goed, behalwe dat die kussings op die beddens bitter dun was en dat die 'extractor fan' in die gaste-toilet, asook die badkamerlig, nie gewerk het nie. Die drukking van die water was ook bitter sleg, maar anders was alles reg en netjies. Baie rustig, ek kon lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar met die verblyf. Daar is 2 kussings vir elke persoon. Van die kussings is intussen vervang. Daar is 2 waaiers in die badkamer waarvan net die 1 by die toilet, wat baie vêr van die deur is, hoef te werk, 1 is 'n domkopvak. Daar is 5 ligte in die badkamer, die gloeilampe was nie beskikbaar nie, maar is nou vervang met kompleet nuwe ligte. Die waterdruk kan soms daal as die olifante die pype beskadig, ons kan nie veel daaraan doen nie.

Mabalingwe House 201
Mari O - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari O

Gemaklik, skoon, goed toegerus. Veral rustig, ideaal geleë in die bosveld.

Alles was goed voorberei. Die rustigheid, uitsig en verskillende kuierhoekies is goed beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
L R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L R

This unit was adequate. We appreciated the discounted price and regular communications from the owner.

The living comforts are adequate. Enough crockery etc. comfortable seating and air-con. The 3 separate sleeping areas we used for the group, was great. Lighting is a bit dim in the communal areas. The unit close to the incoming road at the weekend, was a negative with the noise factor. The mounted wild animal taxidermy was not something we appreciated especially the 'growl' visage of a full-size, beautiful leopard.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die eenheid was voldoende. Ons het die afslag waardeer asook die gereelde kommunikasie met die eienaar.

Die leefbehoeftes is voldoende. Genoeg breekware ens. gemaklike sitplekke en lugversorging. Die 3 afsonderlike slaapareas wat ons vir die groep gebruik het was fantasties. Die beligting is 'n bietjie dof in die gemeenskaplike areas. Die eenheid is naby 'n inkomende pad en was 'n negatiewe faktor in terme van geraas oor naweke. Die wildtrofee teen die muur was nie waardeer nie, veral nie die grommende gesig van 'n pragtige luiperd nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wragtig pragtig.

Wag nog op terugbetaling van R700 breekskade deposito.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar op die verblyf. Deon het die 11de Des uitgegaan en dis vandag die 15de.. Ons probeer om binne 7 dae deposito terug te betaal. Deon se deposito kon nog nie terugbetaal word nie omdat daar Bank besonderhede kort om betaling te doen. Gerhard

Mabalingwe House 201
Rosemarie D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik! Is die mees gepaste woord.

Pragtige verblyf. Eienaar is baie bedag op goeie vooraf reëlings. Pragtig, skoon en gerieflik. Alles wat 'n mens kan benodig. Voëls was awesome. Sal 'n mikrogolfdeksel, haardroër, aansteker, muskietnoodsaaklikhede vir die eerste aand kon aanbeveel. Verder was alles net puik! Baie dankie vir 'n wonderlike geseënde tydjie in julle pragtige plekkie. Vriendelike groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita W - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W
Saam met vriende

Uitsonderlik.

Pragtige plek met uitsonderlike geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia R
Saam met vriende

We had a great time.

I would come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia M
Saam met vriende

Rus vir jou siel.

Mooiste uitsig op die uitkyktoring en lekker in die boma gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Baie lekker ontspan, kon nie glo hoe naby aan die natuur ons was nie.

Fasiliteite is baie netjies en skoon. Die huis het alles in wat mens nodig vir `n wegbreek saam familie en vriende. Lekker kuier op stoep of langs vuur. Ek sal dit beslis aanbeveel vir ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mabalingwe House 201 se terugvoer

Ons waardeer jou resensie en is bly dat julle dit geniet het.
Gerhard Botha

Mabalingwe House 201
Lynn B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn B
Saam met vriende

Rus en vrede is hier in oorvloed.

Mooi, gerieflike huis met pragtige uitsig waar diere sommer om huis loop. Gevoel van huis is tipies bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olive S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olive S
Saam met vriende

Die natuurskoon is baie mooi asook die huis met baie slaapplek.

Sien gerus die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sienie D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sienie D
Gesin met tieners

Huis is netjies en goed uitgelê.

Lugversorging in elke vertrek is 'n bonus. Breekgoed is te deurmekaar, pas nie bymekaar nie. Vir daardie prys verwag mens behoorlike breekgoed. Daar is te min messe en vurke ook omdat die skottelgoedwasser gepak moet word, mens het ekstra nodig. Die vrieskas is ook te klein vir 'n vakansie vir agt mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Saam met vriende

Dit was vreeslik lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was 5-ster al was die wild bietjie min. Daar was wel addisionele kostes. Verder was dit 'n wonderlike naweek. Die uitsig is iets om oor huis toe te skryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid N
Saam met vriende

Really loved the place.

We loved the place, what you see on the pictures is exactly what you get, in terms of the house. The house is beautiful, we really loved it. Enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegeruste eenheid.

Die twee enkelbeddens in die hoofhuis is net glad nie geskik vir kleiner kinders of ouer mense nie, aangesien die trappe baie steil en smal is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

WOW en wonderlik!

Ek het dit so geniet en so lekker gebly! Huis was baie netjies en ons het wonderlike diens ontvang. Ek sal definitief weer daar bespreek. Dit was so lekker rustig en mens kon voel hoe mens ontspan. Wonderlik! Baie dankie Gerhard en Lettie vir julle pragtige huis wat ons kon gebruik het. Julle het ons naweek so lekker gemaak. Ek sal julle definitief aanbeveel aan al my familie en vriende! Dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf met mooi uitsig!

Ek sal die verblyf in huis 101 aanbeveel vir 'n gesin wat net rustig wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cordea B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cordea B
Gesin met tieners

We had a wonderful weekend.

House is well equipped - the dishwasher was a winner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retief B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief B
Saam met vriende

Baie pragtige plek met als wat benodig word om 'n ruskans te vat in die natuur. Prakties en gerieflik@

Ons het die aand laat in die donker daar ingeklok. Diens by die hekke en ontvangs was goed en sonder sukkel het ons gemaklik geraak en heerlik by beide vuurmaakplekke gekuier. Die sitkamer se ruimte tesame met die stoep wat uitkyk op die reservaat het gesorg vir kwaliteit-kuiers saam die vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V

Dit was wonderlik.

Dit absoluut wonderlik. Ons het almal lekker gekuier vir ons vriende was dit uit die boonste rakke. Ons gaan weer volgende jaar gaan weer as n groep. Ons wou nie huis toe gaan nie. Wil net se baie baie dankie Gerhard Botha wat ons gehelp het met alles en ons op datum gehou het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beulah S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beulah S
Saam met vriende

Die huis is baie netjies en van 'n hoë standaard. Daar is niks wat skort nie.

Dit was 'n heerlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H

Goed toegerus en pragtig!

Sal dit defnitief weer wil gebruik. Uitstekend vir 'n groot gesin. Baie mooi ingerig en 'n mooi, lekker privaat lapa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met vriende

Heerlike naweek!

Die huis is baie netjies, en is goed toegerus. Die uitsig is pragtig en die kinders het die dakkamer terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil W
Saam met vriende

Awesome, luxury accommodation with all the essentials.

Awesome accommodation. Central to main resort and facilities. Only one thing: paid for the maid, but she did not turn up to make beds, do the dishes, or any cleaning in Saturday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette B
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Die lapa was nie so baie netjies nie, maar dit is oorsienbaar. Dit was heerlik in die natuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois F - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois F
Gesin met klein kinders

Uitstekende geriewe in 'n wonderlike omgewing.

Alles was baie goed versorg en deeglik toegerus. 'n Lekker wegbreek vir 'n vinnige naweek weg van die stad. Die huis is baie groot en ruim. Goeie ontspanningsgeleentheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin E - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin E
Gesin met tieners

Heerlik! Die huis is baie gerieflik en goed ingerig. Sal definitief weer gaan.

Ons het baie lekker gebly in die gerieflike en goed ingerigte huis. Alles was baie skoon en netjies. 'n Asemrowende uitsig vanaf balkon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Baie netjies en volledig toegerig

Baie lekker gebly, eenheid is baie netjies en goed toegerus. Area baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zalita K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zalita K
Gesin met tieners

Enjoy the view and had a good rest.

Very nice place will book again enjoy the view and nature. I thought it was a little pricy over the holidays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillian D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian D

Dit was rustig en regtig heerlik.

Met ons aankoms was ons aangenaam verras hoe mooi die huis is. ALMAL van ons het 'n absolute heerlike naweek gehad. Ons het lekker gerus en lekker gekuier. 'n Mens kan beslis sien dat Gerhard en Lettie Botha baie moeite gedoen het om seker te maak hul gaste se verblyf is van die beste. Baie, baie dankie. Ons sal baie beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie H - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie H

The best break away weekend to end my year end golf

Thanks for a wonderful holiday home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark N - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great time

The accommodation was fantastic and the booking procedure was fast and simple. Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne Martha K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Martha K
Gesin met tieners

It was fantastic and worth every cent!

We enjoyed the weekend to stay in a luxury house, the game drive and the guide were enjoyable, the swimming pools and mini golf were in demand! We had not anticipated such a nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries D - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Ons het ons naweek terdeë geniet danksy die puik en gerieflike, luukse huis by Mabalingwe 1!

Ons rig graag komplimente aan Gerhard en Lettie Botha oor hoe hulle die huis ingerig het. Dit was fantasties. Daar is ook voldoende geriewe in die oord en ons het baie wild ook gesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 690
R3 690 R3 137
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 690
R3 690 R3 137
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 690
R3 690 R3 137
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe-straat 2, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa08be8b71e5a09133f26c9786eaa63a94d90350761b4599cb77f66bbd391287e638c521f3fe1bd8c7d70dfb60b574d822886?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 690 nouVanaf R3 137 per nag (plek vir 8) 80 5 1 5 2 Mabalingwe Street Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -24.817413124951 28.061930537224
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem