Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabel View

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 545 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Mabel View is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel in Bellville geleë is. Hierdie verblyf is sentraal geleë en naby Tygervallei Winkelsentrum, besighede en restaurante.

Dié eenslaapkamer-eenheid het sy eie ingang en bied slaapplek aan 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n driekwartbed en 1 dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die eenheid lei na 'n binnehof met 'n ingeboude braai en 'n buite-sitarea.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Mabel View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Mabel View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liza Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Maande gelys 11

Ligging

  • Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mabel View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 545
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 545
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fda714ba8bea78e050647354c773fbc59869fd0f50d98f380d8254a17107d5621719464e7108cdec8421248310fdfad2e4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 545 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 77 Mabel Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.893435583922 18.638199386508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem