Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Macnoster

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 744

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Macnoster
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Neels D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D
Gesin met klein kinders

Baie netjiese woning en goeie interieursmaak.

Uitstekende waarde vir geld. Sal definitief weer gaan en ook aanbeveel by vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C
Gesin met klein kinders

A stones throw from the beach, had everything we needed. Loved our stay.

House had everything we needed, maybe a few too many locks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Ontspanned. Perfekte verblyf indien die weer sleg is.

Braai area is beskut, daarom is dit perfek vir dae met slegte weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Macnoster se terugvoer

Hallo Estelle

Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit word opreg waardeer. Die braai area by macnoster is perfek veral vir die koue dae. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Macnoster
Charl S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S
Saam met vriende

We totally enjoyed our stay, maybe just a tad too many locks and shutters to open and close.

A good place to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leroy H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leroy H
Gesin met klein kinders

Naby see.

Lekker huis naby die see, was groter as wat verwag was. Die kombuisligte het nie gewerk nie, krag slaan altyd af as dit aan is, die dak het gelek in die een badkamer, sou nice gewees het as ons die deur wat na stoep toe lei kon oopmaak. Geen sleutels vir daardie slot was gegee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Macnoster se terugvoer

Hi Leroy
Baie dankie vir jou terugvoering, na die baie reën die afgelope tyd het ons ontdek Macnoster kort 'n nuwe dak. Die eienaars is besig om dit te vervang, baie dankie dat jul dit onder ons aandag gebring het ook. Dit het ook veroorsaak dat die krag heeltyd trip, a.g.v die lek plekke. Ons hoop ons kan jul eendag weer terug verwelkom en opmaak vir die ongerief tydens jul verblyf.

Macnoster
Vaughan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vaughan V
Gesin met klein kinders

Verbetering kan gedoen word.

Beddegoed en handdoeke was nie een keer geruil in die 7 dae wat ons daar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Macnoster se terugvoer

Hi Vaughan
Baie dankie vir die terugvoering, linne en handdoeke word op die 5de dag van verblyf gedoen en die skoonmaker het genoem dat jul uit was. Na 2 probeerslae om jul in die hande te kry het ons geen keuse gehad as om aan te beweeg na die volgende huis, jammer dat jul ons nie teruggeskakel het nie. Ons hoop egter nie dit verhoed jul om weer Paternoster te besoek nie, ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom, onder beter omstandighede.

Macnoster
Renier P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier P

Was great genes.

Ligging en Macnoster was great gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Macnoster se terugvoer

Hi Renier
Baie dankie vir die terugvoering, hoop ons sien jul eendag weer.

Macnoster
Marius S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Saam met vriende

Baie lekker gebly, ons sal beslis weer kom.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Macnoster se terugvoer

Hi Marius,
Dis lekker om te hoor julle het Macnoster soveel geniet, ons hoop ons kan jul weer eendag terugverwelkom in Paternoster.

Macnoster
Mishca D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mishca D
Saam met vriende

Beste!

Die huis self, die verblyf was baie nice. Ek en my vriende het dit vreeslik geniet. Ons sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Macnoster se terugvoer

Beste Mishca,

Ons is so bly om te sien dat julle dit geniet het. Macnoster is lekker groot en oop, en die stoep is ook heerlik vir kuiertjies met die familie.

Hoop ons sien julle weer eendag.

Macnoster
Rolene A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolene A
Saam met vriende

Lovely place.

It's a nice place, close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlike ervaring!

My vrou en ek het saam met ons kinders en kleinkinders dit as 'n fantastiese ervaring beleef!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Macnoster se terugvoer

Beste Daniel,

Ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf geniet by Macnoster. Dit is inderdaad een van ons beste huise wat baie goed toegerus is. Dit het 'n lifelike onderdak stoep met braai fasiliteite, en groot genoeg vir 'n gesin van 6 om lekker te ontspan.

Ons hoop dat ons jul weer in die toekoms kan terug verwelkom as ons gaste.

Groete,
Sanet

Macnoster
Frank H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank H
Saam met vriende

Baie gerieflike huis met alle toebehore wat jy nodig het om jou wegbreek te geniet.

Al was die weer nie so goed nie (koud en nat) het ons steeds die wegbreek geniet. Sal voorstel dat die eienaar kyk om buite blinding by die braai area te installeer om die koue en wind uit te hou. Kan Macnoster aanbeveel vir jou wegbreek na die weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Macnoster se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Frank, ons waardeer en sal werk maak van dit. Hoop om jul weer eendag te kan terugverwelkom

Macnoster
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandlooperstraat 50, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb94c42177c219acb717db8ad55c33be4d6ad5744df8a139b546f1c964107f27163e6f04698d0e59a90cfcb09662745fa2be4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 50 Strandlooper Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.807754 17.894559
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem