Mac's Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mac's Cottages is in die hartjie van Margate met sy bekende strande. Die verblyf is oorkant 'n rustige strand en kaai en stapafstand vanaf Margate se hoofstrand.

Verblyf is beskikbaar in 7 selfsorgeenhede. Elke eenheid het dubbel, enkel of stapebeddens. Elke badkamer het 'n bad. Elke kombuise het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Verder het elke eenheid 'n grasperk en 'n strandfront-uitsig. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit in branderplankry, seiljag, kanoevaart, ski en ontspan op Margate se Blouvlag-strand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mac's Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R370 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false