LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Madel's Traum | LekkeSlaap
+8

Madel's Traum

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Madel's Traum
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Samei L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samei L
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig

Ek sal aanbeveel om die stofie te verwyder of instruksies te gee oor hoe om dit te gebruik. Glasdeur is gebreek, so die hele huis was vol rook. Dalk nog 'n verwarmer beskikbaar stel.

Madel's Traum's terugvoer

Samei,

Dankie vir julle terugvoering en hoop julle het lekker gebly.

Ek sal onmiddellik na die stofie laat kyk en ook nog 'n verwarmer laat aanskaf.

Kom kuier gerus weer.

Rhodes groete,
Elizma

Madel's Traum
Beyers N - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers N
Gesin met tieners

Pragtig.

Pragtige plek om te bly en om omgewing te verken.

Madel's Traum's terugvoer

Beyers
Dankie vir jou terugvoer en kom kuier in Rhodes!
Die koue was bietjie erg, maar dis nou pragtige dae, kom kuier gerus weer!
Rhodes groete
Elizma

Madel's Traum
Lani V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lani V
Gesin met tieners

Baie lekker!

Madel's Traum het alles wat 'n mens nodig het - teen 'n goeie prys.

Madel's Traum's terugvoer

Lani

Baie dankie vir julle terugvoer! Ek waardeer!

Bly warm, veilig en gesond, en kom kuier gerus weer

Rhodes groete
Elizma

Madel's Traum
Almero M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Almero M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en baie mooi uitsig

Baie lekker en mooi verblyf. Definitief ’n plek om te besoek. dis net die grondpad wat rof is vir ’n klein kar.

Madel's Traum's terugvoer

Almero
Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer!
Kom kuier gerus weer gou in Rhodes.
Rhodes groete
Elizma

Madel's Traum
Vanaf
R7 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R7 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visserstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e7a1b57313f631421d954bca6705d6f94afa28b4a86d1a6ac917e0a68a05842979a668e13a37193a4baa601349937e0b1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000  per nag, vir 10 mense 4 5 1 5 Visser Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.796231775914 27.966918233374
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!