Fouriesburg Akkommodasie by Mafube Mountain Retreat | LekkeSlaap
+43
+43

Mafube Mountain Retreat

  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorblyfsel van Groot Verwulf-plaas 274 , Clarens-straat (R711), Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mafube Mountain Retreat is op 'n afgeleë gasteplaas en net 25 minute van die toeristehub in Clarens. Dit is enige stapper en natuurliefhebber se droom. Die toevlugsoord skuil tussen rooi en geel sandsteenberge wat in 'n halfmaan gerangskik is en word omring deur 'n wonderlike wildernisgebied. Dit is uniek geleë tussen Clarens en Fouriesburg, ideaal vir naweekwegbreke, familiesaamtrekke en groepvakansies.

Daar is 3 selfsorg-eenhede: die Rondawel, die Contemporary Chalet, en die Garden Unit. Die eenhede is 25 tot 50 m van mekaar af vir privaatheid en elke eenheid het hul eie braaigeriewe en wonderlike uitsigte op die berge. Al die eenhede word daagliks skoongemaak en beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is WiFi in al die eenhede.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en lapa met 'n TV met DStv, 'n tafeltennistafel. Die lapa kan ook gebruik word vir klein funksies. Neem asb. kennis dat die sein 'n probleem is in die berg en daarom is daar nie TV in die eenhede beskikbaar nie, slegs in die lapa.

Daar is oorgenoeg doendinge vir volwassenes en kinders. Gaan maak 'n draai by die watervalle, poele, grotte, en staproetes. Daar is regte dinosourus spore op een van die roetes. Daar is ook 'n dam met 'n kano, 'n trampolien en swaaie naby die chalets en 'n speelarea omtrent 800 m vanaf die chalets waar daar spesiale swaaie, klimrame en ziplines is vir kinders onder 40 kg.

Ander doendinge in die area sluit hengel en voëlkyk in. In winter gaan meeste besoekers op 'n dagbesoek na Lesotho na die ski-oord in Afriski waar mens kan ski of sneeuplankry. Clarens het verskeie restaurante en winkels, en dit is minder as 25 minute van die instansie af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Mafube Mountain Retreat
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Oorblyfsel van Groot Verwulf-plaas 274 , Clarens-straat (R711), Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Mafube Mountain Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorblyfsel van Groot Verwulf-plaas 274 , Clarens-straat (R711), Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADHDKXNprCzpDItav0CgFS5kzS5wB3jrxls96GFhQXLSRao9szs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Remainder of Groot Verwulf Farm 274 Clarens Road (R711) 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.666916666667 28.278833333333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za