Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magdamol Vakansie Huis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Magdamol Vakansie Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elma V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Baie lekker, mooi en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die huis bied baie ekstras wat ons nie verwag het nie. Alles is baie mooi en netjies. Nie eens te praat van 'n mooi see-uitsig nie. As ons weer Witsand toe kom, sal ons vir seker weer verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Gesin met tieners

Peaceful, beautiful, ocean views, clean and safe!

We loved our stay in Magdamol, the house is lovely with all the accessories needed, except there is no washing machine, which is needed when you stay for 10 days or more, there is a laundry service in the town though. The kitchen has a dishwasher which was very welcome! The walk to the beach is a few minutes. The downstairs part of the house was locked up and not part of the deal, except for the downstairs outside bathroom, no one lives there though so you still have your privacy. The house has lovely ocean views from the all living areas and 2 bedrooms that are sea-facing. The bathroom upstairs is beautiful and modern. The beds were all comfy and clean. We will definitely be back! Thank you for an awesome stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Magdamol Vakansie Huis se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle oor te hê Sonja. Baie dankie vir die eerlike terugvoer, ons sal dit ter harte neem. Sien uit na julle volgende besoek aan die Witsand.

Magdamol Vakansie Huis
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombossingel 25, Witsand, 7349, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88bcd174df58b48e3d83396dee2987cf0ad7b51405c3a073085e40feaffb30c16d28132f22c4585324f46fc62d6f09e70745?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 25 Blombos Crescent Witsand 7349 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.393638262484 20.855587783539
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem