+22
Selfsorg in Robberg

Magic Life

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,800.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito op elke bespreking betaalbaar is en onder alle redelike voorwaardes aan gaste terugbetaal sal word.
Neem asseblief kennis dat 'n uitgangsskoonmaakfooi per bespreking geld
Geen besprekings van minderjarige gaste sal aanvaar word nie.
Die eiendom is streng nie-rook. Rook binnenshuis word nie toegelaat nie.
Alle toestelle, insluitend die stoof en oond, moet na gebruik afgeskakel word.
Respekteer asseblief bure. Geen harde geraas word na 20:00 toegelaat nie.
Gaste wat op 'n weerbarstige, verbale of fisies beledigende, of vernietigende wyse teenoor personeel of die eiendom optree, sal onmiddellik van die perseel verwyder word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 880
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 880
per nag (plek vir 8)
Bespreek

River Club Estate, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc679aa2d99808bb254e2b98c36aee9b4a7b449087512483312a3bf67f2d58c4f41d73c4bcaaf9c551e722fd24649f92a4ec9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag (plek vir 8) River Club Estate Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.061728127584 23.369395300911

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang