Magrieta's B&B - Laventelbos
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R860 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Magrieta's B&B - Laventelbos is in die hartjie van Carnavon in die Noord-Kaap geleë.
Hierdie tipiese Karoo-styl gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer het 'n dubbelbed of driekwartbeddens.
Aandete is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Gaste kan die goed toegeruste kombuis, sitkamer en buitebraai-area benut. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Magrieta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Van Riebeeckstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Magrieta's B&B - Laventelbos het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Carnarvon Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Riebeeckstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap