LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mahogany Guesthouse | LekkeSlaap
+28

Mahogany Guesthouse

5 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Mahogany Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon geriewe

Ons het in die selfsorgeenheid oornag. Alles was skoon en netjies. Sou mens langer as 'n nag oorslaap sal mens alles vind wat jy nodig het.

Tania S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie gemaklik, skoon, lieflike tuin om te ontspan en wonderlike eienaars, baie vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant indeed.

Very comfortable, clean, lovely garden area to chill and wonderful owners very friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mariana S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Gesin met klein kinders

Very friendly hosts and I recommend.

It's your home away from home.

Tinki S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinki S
Gesin met tieners

Die eienaar is baie vriendelik en die gasvryheid was ongelooflik.

Die huis is pragtig, rustig en skoon. Hul tariewe is bekostigbaar. Diens is uitsonderlik. Ons sal beslis weer besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The owner is very friendly and the hospitality was amazing.

The house is beautiful, peaceful and clean. Their rates are affordable. Service is exceptional. We will definitely visit again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nina J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Kalm en netjiese toevlug.

Ons wou eintlik die losstaande kothuis bespreek het, maar díe was reeds vol en daarom het ons toe die deluxe dubbelkamer gevat. Alhoewel ons nie in iemand se huis wou bly nie, kom mens eintlik glad nie agter dat mens doen nie. Die kamer was mooi opgedoen en baie netjies en skoon. Die bed slaap soos ‘n droom! Die ontbyt was heerlik. Hier word aandag aan detail gegee. Goeie opsie vir reisigers wat heel dag uit is en na ‘n goeie aand se rus uitsien. Dankie aan Mahogany Guesthouse dat julle ons ook op kort kennisgewing ingeneem het.

Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-straat 13, West Acres, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgTB30U64g74Y62bkj8EMqTkfe9GVLcS8sAgIf0SRJl9bSRXYGm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Mahogany Street West Acres 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.477821435189 30.959267361648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!