Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Main 118

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 118, Struisbaai, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 612 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Main 118 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die onderste verdieping van die eienaar se huis in die hartjie van Struisbaai. Die woonstel het 'n privaat ingang en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek aangesien dit stapafstand van die strand is.

Die woonstelletjie bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n buitetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het binnebraaigeriewe en skuifdeure wat lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel. Daar is ook 'n ingeslote tuinarea met 'n vuurput waar gaste saans kan kuier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Main 118 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 66

Jaar gelys 8

Ligging

  • Hoofweg 118, Struisbaai, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 612
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 612
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 118, Struisbaai, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa65480572100b778f9ce75a3469d51ad29c9c155d5f5c515cb89d134675754bb55b1e32cf7d0f49f60437504959b29cf4cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 612 per nag (plek vir 6) 118 Hoofweg Struisbaai 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.802526 20.0569004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem