Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maison Chablis Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Maison Chablis Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Terence C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontbyt is baie goed. Diens was uitstekend.

James is 'n baie goeie gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison Chablis Guest House se terugvoer

Hi, thank you so much for your lovely review. I am thrilled that you found overall great satisfaction at the property.

Please do come again when next in the area.

Regards, James.

Maison Chablis Guest House
Emile B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We'll be back again.

James is a great host and Maison Chablis is just as great as we remember it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison Chablis Guest House se terugvoer

Hi Emile,
I am so happy that you returned and that everything is still of the same quality. We try hard to satisfy everyone so I feel happy that you have reviewed it accordingly.
See you again, James.

Maison Chablis Guest House
Carli L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carli L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het vir ‘n romantiese wegbreek. Loopafstand van lekker restaurante en ‘n swembad om by te ontspan as jy nie wil rondloop nie.

Veilige parkering agter hek, goeie ontbyt elke oggend. Eienaar is altyd gereed met raad en hulp en goeie tips vir lekker eetplekkies. Pragtige uitsigte en ideale ligging om Franschhoek te voet te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karina V
Enkelreisiger

Verwelkomend en baie netjies.

Alles was fantasties - van die hartlike verwelkoming, tot die kamers, die swembad en die ontbyt. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison Chablis Guest House se terugvoer

Hi Willem,
Thank you so much for your stay with us. It was a pleasure to meet both of you. I am glad that you enjoyed your brief stay with us.
Regards,
James

Maison Chablis Guest House
Marlize S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S
Enkelreisiger

Rustig, skoon en mooi!

Ek wou nog altyd sien hoe Franschhoek lyk, en was glad nie teleurgesteld nie, 'n heerlike ondervinding gewees, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannine S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeannine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë - loopafstand vanaf die sentrum van die dorp.

Baie goeie diens, skoon en netjies, baie goed geleë - die kamer was net baie klein!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison Chablis Guest House se terugvoer

Hi,

Thank you for your reply. Room 1 is the smallest standard double room that we have. It is on the small side for an extended stay, but usually fine for an overnight or 2 night stays. In future, I would suggest Room 2, or any of the superior rooms, being room 3, 4, 5 or 8.

I appreciate very much the time you made to do a review. Warm regards, James.

Maison Chablis Guest House
Willem S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable room and very close to the center of town and all of the great restaurants.

The room was absolutely delightful with a separate breakfast area, sitting room, bedroom and bathroom. Quiet location, yet close to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison Chablis Guest House se terugvoer

Dear Willem,

Thank you so much for your lovely review, it is very much appreciated. I am also thrilled that it met your expectations.

We certainly hope to see you again soon.

Regards,
James Calderwood (Owner)

Maison Chablis Guest House
Johann V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë met goeie diens.

Baie goed geleë, maklik om te stap na restaurante / winkels in Franschhoek. Netjiese kamers met goeie geriewe. Uiters goeie diens van Amanda en die personeel. Sal Maison aanbeveel vir vriende en kennisse. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison Chablis Guest House se terugvoer

Dear Johann,

Thank you so much, I am very pleased that you had a good time. Amanda works part-time for us so I am very happy that she extended a great service.

I look forward to hearing from you or your colleagues in the future.

Best regards,
James Calderwood (Owner)

Maison Chablis Guest House
Yolandi M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Oulik en baie naby aan restaurante. Heerlik, gesellig en netjies. Koffie op die stoep met die pragtige uitsig was definitief ‘n hoogtepunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison Chablis Guest House se terugvoer

Hi Yolandi, thank you so much for your lovely review. Please do come back when you desire to visit the Western Cape again. Have a lovely day further. Regards, James.

Maison Chablis Guest House
Lynette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike aand in Franschhoek.

Ons het 'n heerlike aand deurgebring by Maison Chablis. Van begin tot einde was alles eksie perfeksie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison Chablis Guest House se terugvoer

Hi, thank you so much for your review. I am thrilled that you had a great stay with us.
Regards,
James

Maison Chablis Guest House
Tobie O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tobie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik en vriendelik diens.

Lekker gebly in die netjiese, skoon huisvesting. Baie vriendelike diens van James laat jou sommer lekkerder kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison Chablis Guest House se terugvoer

Thank you so much for your review. I am thrilled that you enjoyed your time with us. We certainly hope that you will return. Kind regards, James.

Maison Chablis Guest House
Odendaal R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odendaal R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend 'n definitief vir aanbeveling!

Dit was 'n heerlike belewenis. Aangename ontvangs en rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison Chablis Guest House se terugvoer

Hi Rosalind,

Thank you so much for leaving a review. It is very much appreciated and I am thrilled that you had a great time. We hope to see you again.

regards, James Calderwood

Maison Chablis Guest House
Siewert G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Siewert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in Maison Chablis en was waarde vir geld in vergelyking met ander verblyf in Franschhoek.

Ons het rerig baie lekker gebly in Maison Chablis. Netjies, skoon, gerieflik met heerlike ontbyt. Dit is goed geleë en loopafstand van die restaurante in Franschhoek. Vriendelike diens, sal vir seker weer oorweeg vir akkommodasie in Franschhoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison Chablis Guest House se terugvoer

Dear Siewert,

Thank you. It is always lovely to receive a good review.

Regards,
James

Maison Chablis Guest House
Marianne O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gracious and friendly with convenient location in town.

Lovely old world decor, the superior double room is very spacious for a longer stay. Loved the garden setting. Close by so you can leave the car and walk about town at your own leisure to explore. Host was very friendly and present to recommend where to eat and what to do. Only problem was the limited DSTV channels.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Minsaam en vriendelik en goed geleë in die dorp.

Die dekor is pragtig en ou-wêrelds. Die Superieure dubbelkamer is baie ruim en gerieflik vir 'n lang kuier. Was mal oor die tuin. Dis goed geleë, so jy kan jou motor hier los en sommer te voet die dorp verken op jou eie gemak. Die gasheer was vriendelik en altyd daar om plekke aan te beveel om heen te gaan en dinge om te doen. Die enigste probleem was die beperkte DStv-kanale.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Maison Chablis Guest House se terugvoer

Dear Marianne,

Thank you for such a lovely review, it is much appreciated. We would love to expose the guest house to a full DSTV package, but the building has inherent cabling problems that need first be addressed. For that reason, I initiated a DVD library with over 150 DVD titles for those guests wishing to watch movies at their time and leisure. I have experienced a similar hotel package of only 8 channels or so even at the Fish River Sun, run by the Southern Sun group. Nevertheless, it is a great option to have and one that is on our agenda. I regret that the water crisis that the Western Cape faces have forced us this year to sink a borehole which has channeled my entire budget into providing a reliable and ongoing water source despite what happens elsewhere.

We hope to have you stay again.

Regards,
James

Maison Chablis Guest House
Aimee S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aimee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing location, organised clean room, we had a very good breakfast.

Amazing location, organised clean room, we had a very good breakfast.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing ligging, kamer is goed georganiseer en skoon en baie goeie ontbyt.

Amazing ligging, kamer is goed georganiseer en skoon en baie goeie ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanie V
Saam met vriende

Breathtaking!

Beautiful, big and comfortable rooms. Clean and very neat. Delicious breakfast in a stunning dining room. The location is perfect, within short walking distance of the main road. James is an excellent host. we will definitely be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowend!

Pragtige, groot, gerieflike kamers. Skoon en baie netjies. Heerlike ontbyt in stunning eetkamer. Perfekte ligging stapafstand van hoofpad. James is 'n wonderlike gasheer. Ons sal definitief weer terugkom!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stay.

James was very welcoming and helpful on arrival and throughout our stay. Lovely big room and bathroom. Nice little pool to sit beside but didn't go in. Easy access to all Franschhoek's shops and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna N - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Baie vriendelik en goed onderhou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sare V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sare V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyf sterre vir persoonlike diens en gehalte!

'n Uitstekende bestemming en fantastiese diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurike S - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Laurike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes A - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good friendly service, great location

All good - especially the huge King-sized bed and tasty breakfast!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik naby koopsentrum, modern en gasvry.

Die bestuur is baie professioneel en het gehelp om besienswaardighede van die omgewing maklik te vind. Die enigste beswaar is dat die TV-kanale op die oorsese mark gerig was en dat Afrikaanse kanale en SA Nuus nie beskikbaar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suretha K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suretha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie mooi omgewing met vriendelike diens.

In Franschhoek is alles bietjie duur, maar dit was 'n heerlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy G - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy G
Gesin met tieners

Lovely - James was the perfect host thank you so much.

Every thing was just right. I'm so happy I picked Maison Chablis as my accommodation of choice. Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget C - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really outstanding

The welcome and information on arrival was fantastic and informativenFranschhoek is always beautiful, but Maison Chablis made it extra special.nThe accommodation was of 5 Star quality we would go back, any time of the year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole L - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant location

Brilliant location and close to town so you can easily walk to the restaurants. Neat and clean rooms set in a beautiful garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 563
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 563
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergstraat 15, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeMo7ddCPaUsei9Z3vPd2jeFp6wH258v1RgGrF4EYGVPKMDzAHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 563 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 15 Berg Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.913698199784 19.119901657104