Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standaard-dubbelkamer
- B&B
- Superieure 2-Enkelbedkamer
- B&B
- Superieure Koninginkamer
- B&B
Huisreëls
Die kaarthouer se ID/paspoort word tydens inklok vereis.
Die kredietkaart wat vir die aanlyndeposito gebruik is, moet tydens inklok by gaste wees.
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie.
Rook is verbode.
Gaste moet voor hul aankoms besprekings vir aandete maak.
Gaste is verantwoordelik vir alle kredietkaart-omkeerfooie wat te make het met geld wat terugbetaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Berg Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang