Maison de la Mer
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Noel & Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Marthie P - Jan 2023
Algehele gradering
Tannie Annette, baie dankie vir die lieflike plekkie wat gevoel het soos huis.
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap vir 10 nagte.
Lees meerMarien M - Apr 2021
Algehele gradering
Veilig, rustig, heerlike verblyf.
Maison de la Mer se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie. Julle was gemaklike en vriendelike gaste wat enige tyd weer welkom is.
Ons probeer ons beste.
Groete
Noel en Annette
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaapplekstraat 64, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap