LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maitland 3D Fraai Uitzicht | LekkeSlaap
+21

Maitland 3D Fraai Uitzicht

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maitland-straat 3, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maitland 3D Fraai Uitzicht bied gerieflike verblyf in smaakvol versierde huis en woonstel in Blanco, sowat 5 km vanaf George se middedorp. Die eiendom is sowat 20 minute se stap vanaf die gewilde Fancourt Gholfbaan.

Daar is 2 selfsorgwoonstelle, naamlik Maitland Main, Maitland Studio. Elke woonstel het 'n kombuis en leefarea en daar is sekere DStv-kanale en WiFi. Die woonstelle bied veilige toegang en slaapplek aan 6 tot 8 gaste. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n sonverhitte swembad.

George bied 'n verskeidenheid doendinge soos 4x4-roetes, bergfietsroetes, gholf, voetslaanroetes, motorfietsry en wynproe. Daar is verskeie restaurante en eetplekke in die area. Wildernis is sowat 25 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir Maitland 3D Fraai Uitzicht
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Maitland-straat 3, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maitland 3D Fraai Uitzicht het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Blanco George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maitland-straat 3, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr5b9yGChOIRu6nXxyBPEyiXqh9Nlxl7QmeFz7qHfz4OewvaXGk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 3D Maitland Street Blanco 6531 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.943161713543 22.407698360394
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem