Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maitland 3D Fraai Uitzicht

Maitland Main
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Maitland Main beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers met 'n toilet en stort in elkeen, 1 gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale sowel as gratis WiFi. Daar is ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Maitland Studio
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Maitland Studio is ’n enkelwoonstel ideaal vir 'n jong gesin of vriende. Daar is 'n koninggrootte-bed en stapelbed, 'n en-suite badkamer met 'n bad en stort, 'n kombuis met 'n eetarea en 'n klein sitarea. Daar is nog 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n bababedjie is beskikbaar. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Stapelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maitland-straat 3, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr5b9yGChOIRu6nXxyBPEyiXqh9Nlxl7QmeFz7qHfz4OewvaXGk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 3D Maitland Street Blanco 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943161713543 22.407698360394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem