Majestic Elgin Farm House
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlands-weg 60, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R9 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Majestic Elgin Farm House is 'n ruim selfsorghuis in Elgin, Wes-Kaap en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek weg van die stadsgewoel.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 2 badkamers waarvan een 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het. Die gastebadkamer het 'n wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoele. Die sitarea en 'n eetarea het genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet en kan ontspan met 'n uitsig op die berg.
Daar is 'n tuin, genoeg sitplek en 'n braai-area op die perseel. Gaste kan ook op somersdae in die swembad afkoel.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Ligging
- Highlands-weg 60, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlands-weg 60, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom