Makana Beachfront Apartments
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashwell-weg 6, 105 Warnerdoone Flats, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 230 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Makana Beachfront Apartments is reg oorkant Warner-strand, ook bekend as Baggies, geleë en is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Warnerdoone Flats in Amanzimtoti. Hierdie eenheid is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne vakansie.
Hierdie ouwêreldse woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, enkelslaapbank, koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en piekniekareas. Amanzimtoti het 'n verskeidenheid besienswaardighede soos perdry, ysskaats, restaurante, winkelsentrums en 'n paar strande. Veilige parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Makana Beachfront Apartments sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 1
Ligging
- Ashwell-weg 6, 105 Warnerdoone Flats, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Makana Beachfront Apartments het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashwell-weg 6, 105 Warnerdoone Flats, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom