Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

MaKarLi Blu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valour keeromstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

MaKarLi Blu bied heerlike selfsorgverblyf vir vakansiegangers of sakereisigers in St. Helenabaai met 'n skouspelagtige see-uitsig vanaf die stoep. Hierdie stylvol gemeubileerde eenheid is op die onderste verdieping van die eienaar se hoofwoning, wat in die boonste eenheid woon, maar gaste het steeds privaatheid.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die leefarea het 'n rusbank, platskerm-TV met DStv en gratis WiFi.

Die skuifdeure lei na 'n stoep wat 'n uitsig oor die strand bied, wat net 400 m weg is, asook die sonsopkoms. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

'n Omsetter is geïnstalleer en dus word gaste nie deur beurtkrag geraak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by MaKarLi Blu sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir MaKarLi Blu
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Ligging

  • Valour keeromstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink MaKarLi Blu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valour keeromstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08ae0805e62b8340d87766b6fcec6214b3bb1ca4ad26f0738bf12f623f8e00e3391998c4224abc6c10379bcfa2e57e532099?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 1 Valour Close St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.770862795502 18.041416402183
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem