Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Slegs gaste way betaal het, word toegelaat om in die verblyf te bly, aangesien besoekers wat oornag nie toegelaat word nie.
Verblyf en buitepersele moet te alle tye tydens die verblyf skoon en netjies gehou word.
Rook is streng in die eenheid verbode.
Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie potte en panne op oop vuur/braai gebruik nie.
Die kaggel in die eenheid is nie in 'n werkende toestand nie, en moet dus nie gebruik word nie.
Breekskade en enige ander skade sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Valour Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang