LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa | LekkeSlaap
+44

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessiesingel 4, Pearl Bay, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa is in die skilderagtige dorp, Yzerfontein is net 100 m van die strand af geleë. Raak saans aan die slaap met die gedruis van die golwe wat op die rotse breek. Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste.

Dié selfsorghuis het 3 ruim slaapkamers wat 'n dubbelbed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Die huis het 3 badkamers, waarvan 1 en suite is. Twee van die kamers het direkte toegang tot die spageriewe waar gaste kan ontspan in die Jacuzzi of die verhitte swembad. Dit is ideaal vir bewolkte en winderige dae. Daar is ook 'n skoonheidsalon op die perseel en gaste kan van die groot verskeidenheid spa-behandelinge bespreek. Die goed toegeruste gimnasium is ideaal vir die meer aktiewe gaste.

Die leefarea het 'n oopplan-sitarea en -kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Daar is 'n platskerm-TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Die eenheid is op die onderste verdieping van die hoofhuis met sy eie ingang en bied veilige parkeerplek op die perseel.

Maki-Saki Selfsorg Akkomodasie en Boetiek Spa bied 'n ontspanne, romantiese wegbreek of aktiewe vakansie. Die gashere sal ekstra moeite doen om te verseker dat jou verblyf by Maki-Saki onvergeetlik is.

Slaapplek

’n Bespreking by Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Duinebessiesingel 4, Pearl Bay, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessiesingel 4, Pearl Bay, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA373d1bd541b8acfb527b0c425261a405e26cdfb0d9c2e6f0628d1829bfbc736862f9de471bffc6683ae6b030c17e8c366594?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400  per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 4 Duinebessie Crecent Pearl Bay 7531 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.367575761542 18.168151314767
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!