LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa | LekkeSlaap
+44

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christelle K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K
Gesin met klein kinders

Fantasiese akkommodasie wat ons vir enige iemand sal aanbeveel.

Pragtige plek, ligging en gasvrou. Ons sou glad nie omgee om langer daar te kuier nie.

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa's terugvoer

Baie dankie Christelle vir die mooi terugvoer.
Hoop om jul weer spoedig te sien.

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
Riefat H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riefat H
Gesin met tieners

Lekker, lekker, baie lekker.

Alles was perfek. Niks om oor te kla nie.

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa's terugvoer

Thank you for your positive feedback Riefat.
Hope to see you back.

Estelle

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
Hendrik F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik F
Saam met vriende

Fantasties.

10 uit 10! Nee, 11 uit 10!

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa's terugvoer

Baie dankie vir so n pragtige resensie. Dit beteken baie vir ons.
Hoop ons sien jul spoedig weer.
Groete
Estelle

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
Katie E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazingly fantasties.

Sien sterre.

Tiaan H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek om te bly en goeie diens.

Ek was daar saam met my vrou vir ons honeymoon en dit was fantasties. Ek het gevra dat die plekkie mooi opgemaak word vir ons en hulle het dit 110% perfek gedoen, ek was baie baie tevrede.

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa's terugvoer

Tiaan, baie dankie vir hierdie gunstige resensie. Dit was lekker om julle hier te op die eerste nag van julle huwelik. Sterkte op julle pad, en ek hoop ons sien julle gou weer by Maki- Saki.
Groete,
Johann Engelbrecht

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
Arina T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

Baie skoon en netjies. Ten volle toegerus met WiFi en Netflix! Alles was puik! ‘n Moet vir iemand wat in Yzerfontein wil bly!

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa's terugvoer

Hallo Arina

Baie dankie vir die gunstige resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Johann Engelbrecht

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
Danie P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Die huis was silwerskoon en die ligging is perfek.

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa's terugvoer

Beste Danie,
Baie dankie vir die gunstige terugvoer. Dit is regtig vir ons ‘n riem onder die hart. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Maki-Saki groete

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
At P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
At P
Saam met eggenoot / lewensmaat

See-uitsig is baie beperk, maar beddens is gelukkig van die beste.

Gasvryheid is gemiddeld. Veiligheid is groot probleem, want voertuig staan basies op straat. Het beter see-uitsig verwag, maar dit is baie beperk. Stoel waarop my vrou gesit het, het gebreek. Sy het onlangs heupvervanging gehad en is weer beseer. Honde se geblaf en meubels rondskuif bokant jou (op verdieping met houtvloer) nie aangenaam wanneer jy nog wil rus voegoggend nie.

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa's terugvoer

Ons is opreg teleurgesteld om van julle ervaring by Maki-Saki te verneem. As ons die resensie met al die ander resensies vergelyk wat ons by ons vorige gaste gekry het, is dit haas onmoontlik om te glo dat dieselfde gastehuis besoek is.

Soos duidelik blyk uit die ander resensies is netheid en tevrede kliënte vir ons ‘n absolute prioriteit, en so het ons ook tydens julle verblyf feitlik daagliks verneem of julle tevrede is. Ons het julle ook toegelaat om ‘n tweede slaapkamer te gebruik en om elektrisiteit na ‘n vrieskas in julle voertuig te gelei sonder enige addisionele koste.

Wat betref die breek van die soliede houtstoel kan ek onomwonde sê dat jou wederhelf die oggend vir ons om verskoning gevra het dat sy die stoel gebreek het. Ons was baie ontsteld omdat ons bekommerd was dat sy moontlik seergekry het. Sy het egter aan ons die versekering gegee dat sy haarself teen die eetkamertafel kon stut, wat gekeer het dat sy val en seerkry.

Tot ons ontsteltenis verneem ons nou in die resensie dat sy klaarblyklik wel seergekry het. Indien dit aan ons meegedeel was, kon ons die saak beredder het omdat ons aanspreeklikheidsversekering teen sulke ongelukke het.

Ons gaste se tevredenheid en veiligheid is vir ons ononderhandelbaar

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
John D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John D

Nuut, netjies en baie geriewe. Vriendelike gasheer.

Dit was heerlik om die see van die huis af te hoor. Baie rustige omgewing, netjies en nuut. Beddens was baie gerieflik en als wat nodig is, is byderhand. Johan as gasheer was baie vriendelik en bereid om te help met wat ookal nodig is. Ons het die ekstra bederf soos koffie/beeskuit/melk ens waardeer. Meer as genoeg spasie met 3 kamers en badkamers en buite stoep. Ons het heerlik gekuier - kan dit beslis aanbeveel.

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa's terugvoer

John en Ilizma,

Baie dankie vir die gunstige resensie. Dit beteken regtig vir ons baie.

Nogmaals dankie.

Groete,
Johann

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
Inge Helena V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge Helena V
Saam met vriende

Die beste wegbreek om te ontsnap van die besige gedruis van die stad.

Alles was ongelooflik netjies en ons is hartlik verwelkom. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Heerlik!

Susan M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan M
Enkelreisiger

Sielsvrede.

Wat 'n rustige plek. Vanuit die eetkamer is daar tans 'n wonderlike blik op die see en die golwe se dreuning is helend hoorbaar vir die onrustige siel wat vrede soek. Die verblyf is silwerskoon, smaaklike en gemaklik. Ten laaste is die eienaars vriendelik en sensitief vir jou spasie, wat jy benodig, hetsy baie of min.

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa's terugvoer

Hallo Susan

Baie dankie vir hierdie baie mooi resensie. Dit word opreg waardeer. Kom kuier gerus gou weer vir ons.

Groete
Johann

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
Barenda T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barenda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik fantastiese plek, uitstaande gasvrou en -heer.

100% waarde vir geld van die beste decor. Gerieflik, gasvry, netjies die wonderlikste eienaars. Dis 'n moet-bly-plek, 'n lus vir die oog. Sal vir seker aanbeveel.

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa's terugvoer

Hallo Barenda,

Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Nogmaals dankie.

Groete,
Johann

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
René E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
René E
Gesin met tieners

Voortreflike akkommodasie!

'n Stylvolle plek met baie spesiale aandag om elke gas baie welkom en tuis te laat voel. Drie pragtige slaapkamers elk met dubbelbeddens. Gesellige oopvertrek-sitkamer en -eetkamer met net genoeg kombuisspasie om te verhoed dat jy tyd mors voor die wasbak! Kan nie wag om weer te gaan kuier nie!

Talia D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Talia D
Enkelreisiger

Peace and tranquillity with an ocean breeze.

Maki-Saki is a haven of peace - a home away from home; but even better. The unit is beautifully and comfortably furnished with loads of natural light. It is well-equipped with all the essentials and the living area and front patio have an ocean view. The beach is mere steps away from the door and the town centre is a short 5 min drive away. There is something for everyone to enjoy - Netflix, DStv, WiFi, braais on the patio, reading a book in the sun, fun on the beach or sightseeing in neighbouring towns - it's the perfect getaway. The few days I spent at Maki-Saki were absolutely amazing for body, mind and soul. Johann and Marinda are incredibly warm and welcoming - truly wonderful hosts. I was instantly made to feel at home and more like family than a guest. I will definitely be returning very soon!

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa's terugvoer

Hallo Talia,

Thank you very much for this wonderful reference. It is sincerely appreciated. Hope to see you again soon.

Regards,
Johann Engelbrecht

Maki-Saki Selfsorg en Boetiek Spa
Vanaf R3 200
R3 200 R2 133
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 200
R3 200 R2 133
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 200
R3 200 R2 133
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessiesingel 4, Pearl Bay, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA373d1bd541b8acfb527b0c425261a405e26cdfb0d9c2e6f0628d1829bfbc736862f9de471bffc6683ae6b030c17e8c366594?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200, nou Vanaf R2 133  per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 4 Duinebessie Crecent Pearl Bay 7531 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.367575761542 18.168151314767
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!