Maki-Tuis Woonstelle
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Elvin A - Jul 2023
Algehele gradering
Met die aankoms was ons goed ontvang. Het dit baie geniet en sal al my vriende en familie aanbeveel om Maki-Tuis te oorweeg.
Mark R - Jan 2023
Algehele gradering
Rustigheid baie geniet, was beslis waarde vir geld.
Petro B - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan en gekuier.
Annette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Liezel P - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik. Jaco was so behulpsaam en sy plekkies is baie netjies.
Ashley K - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lizelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Altyd n' goeie ervaring.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spence-straat 37, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap