Makweti Safari Lodge
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luiperdkloof, Welgevonden Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Geen kinders onder 12
-
Vanaf
R18 285R13 714 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Makweti Safari Lodge is ideaal vir skerpsinnige natuurliefhebbers in Vaalwater in Limpopo. Die Waterberg-omgewing om Makweti is 'n natuurlike tuiste vir Afrika se Groot 5. Daar is nie heinings om die lodge nie, so die diere loop vrylik rond. Die diere kom drink gereeld by die watergat naby die oop sitkamer en uitkykdek.
Verblyf word in 5 suites, waarvan 4 privaat swembaddens het, gebied. Die suites het elkeen 'n koninggrootte-bed, 'n bad, binne- en buitestort en 'n aparte toilet. Die suites met plonspoele het kiaathoutdekke en grasdakkies wat die leefarea vergroot.
Die lodge bied 'n uitsig oor een van Suidelike Afrika se grootste privaat wildreservate, Welgevonden Privaat Wildreservaat. Dié reservaat is oop om te verken vir Makweti se gaste.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Luiperdkloof, Welgevonden Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien meer verblyf in Welgevonden Game Reserve Vaalwater Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luiperdkloof, Welgevonden Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Geen kinders onder 12