Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malindila House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Icarus-laan 13, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Malindila House is 'n pragtige strandhuis in Paradise Beach, Langebaan.

Die moderne selfsorgstrandhuis bestaan uit 3 verdiepings en het 4 ruim slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, toilet en 'n wasbak. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die ander 2 kamers het 2 koningingrootte-beddens.

Die boonste verdieping het 'n kuierarea met sitplek, 'n braai-area en 'n panoramiese uitsig oor Langebaan se strandmeer. Gaste kan die mooiste sonsondergange van die boonste verdieping af sien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus.

'n Baba-oppasdiens kan gereël word. Daar is gratis WiFi en sateliet-TV. Die strand is 2 minute se stap weg en dis beskut teen die Suidoostewind.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, gholfspeel, voëlkyk, fietsry, wildkyk, visvang, wildritte, wynproe, branderplankry, staanroei, kajakvaarte en bergfietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Malindila House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Malindila House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 9

Ligging

  • Icarus-laan 13, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malindila House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Icarus-laan 13, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2NWM5MzY1LTEzYmQtNDE5MC1hYTg2LTU4NTVmYjg4ZjcyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 13 Icarus Avenue Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.040346805486 18.039959296824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem