Mallorca 41
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 222
Jaar gelys 13
Opsomming van Resensie
Marius K - Okt 2020
Algehele gradering
Moet opgradeer word.
Mallorca 41 se terugvoer
Dankie vir u terugvoer. Ons neem kennis van die items aangedui en sal daaraan aandag gee. Volgens Covid 19 regulasies, bied ons nie skoonmaak dienste aan nie en dit was ook so per e-pos aan u deurgegee. Ons is wel bereid om dit te doen indien die gaste daarvoor aanvra.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 40, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom