Mama Fourie's Guest Cottages
Opsomming van Resensie
Colleen C - Jan 2021
Gemiddeld
Neat, clean and the home-baked bread was the definite cherry on the cake!
Lees meerMama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Thank you for staying here. Looking forward to another stay from you.
Selwyn B - Des 2020
Gemiddeld
Back in time experience at its best
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Selwyn thank you for staying at Mama Fourie's, it was a pleasure to have you and your lovely family as guests.
Please visit us again and I will bake you two breads.
Ilse V - Feb 2020
Gemiddeld
Pragtige plekkie om oor te bly.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie dat julle gekies het om hier te bly en die mooi woorde. Kom maak asseblief weer 'n draai, die vars gebakte brood sal gereed wees.
Pieter L - Feb 2020
Gemiddeld
Kyk, as jy nog nooit gasvryheid en diens ervaar het nie, dan mag jy nie Mama Fourie's mis nie. Dit is fantasties.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie dat julle hier oorgebly het. Dit was maklik om hartlike mense soos julle te ontvang.
Kom maak weer 'n draai.
Gert V - Feb 2020
Gemiddeld
Nice place and friendly host.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Thank you for staying over at Mama Fourie's.
Please recommend us to friends in the Netherlands.
Hope we see you again in the future.
Jean L - Feb 2020
Gemiddeld
Vriendelikste ontvangs en gasvryheid.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie dit was heerlik om julle avontuurlustige mense hier te hê.
Kom maak weer 'n draai oppad Lesotho toe.
Pieter P - Feb 2020
Gemiddeld
Heerlike kuier in ‘n pragtige dorp!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ek hoop ek sien julle weer eendag in die toekoms.
Johan Z - Nov 2019
Gemiddeld
Fantasties! Rustig en ontspannend!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie dat julle hier tuisgegaan het en dankie vir die mooi resensie. Kom maak asseblief weer 'n draai.
Kim D - Mei 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie Kim dat julle gekies het om hier te bly. Ek het julle ook baie geniet.
Elize V - Feb 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Elize, dit was heerlik om jou en die kinders te ontmoet. Kom asseblief weer sodat ek julle kan bederf.
Ottilie K - Feb 2019
Gemiddeld
Gemaklik, rustig.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Dankie vir die woorde, dit was heerlik om julle as gaste te kon hê.
Rosa D - Feb 2019
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie Rosa, dit was heerlik om julle te ontmoet, kom maak asseblief weer 'n draai.
Marietta K - Jan 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde. Ek is bly dat jy tevrede was en dankbaar dat jy ons sal aanbeveel.
Naton E - Des 2018
Gemiddeld
Skitterend.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie dat julle hier tuis gegaan het. Ook baie dankie dat julle ons sal aanbeveel.
Alida A - Des 2018
Gemiddeld
Wonderlik met 'n gasvrou duisend!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Lida ek is bly dat julle lekker oorgebly het. Dit was vir my ook heerlik om julle as gaste te kon ontvang.
Wicus V - Des 2018
Gemiddeld
Baie baie aangenaam!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie Wicus dat julle hier tuisgegaan het en vir die pragtige woorde. Dit is belangrik om te weet wat gaste dink.
René C - Nov 2018
Gemiddeld
Koesterend.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Ek is bly julle was tevrede. Dit was heerlik om julle en die twee merkwaardige hondekinders te ontmoet. Ek sal julle onthou, kom maak weer 'n draai.
Ruan D - Okt 2018
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld, dierevriendelik, puik geleë selfsorgkothuis wat ek enige tyd sal aanbeveel!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Ruan, dit was heerlik om julle te ontmoet. Julle twee pragtige honde is goed opgevoed en dit was 'n plesier gewees om hulle ook as gaste te kon hê. Kom maak asseblief weer 'n draai.
Thea V - Okt 2018
Gemiddeld
Baie aangename verblyf en vriendelike gasvrou, het dadelik tuis gevoel.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Dankie Thea dit was heerlik om julle te ontmoet. Ek hoop dat julle voertuig se wiele weer eendag hierheen gaan lei.
Aletta B - Sep 2018
Gemiddeld
Ons gasvrou Philna is 'n aangename gasvrou wat die belange van haar gaste op die hart dra.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Aletta, dit was heerlik om sulke pragtige mense soos julle as gaste te kon ontvang. Ek hoop regtig julle paaie lei weer eendag hierheen.
Dedre G - Aug 2018
Gemiddeld
Dankie Philna vir jou moeite en die heerlikste kerrie en rys.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Dit was heerlik om julle as gaste te kon hê. Sal baie graag weer eendag vir julle lekker kos maak en bederf. Kom maak asseblief weer 'n draai.
Ena B - Aug 2018
Gemiddeld
Netjiese en skoon verblyf met vriendelike gasvryheid.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Ena baie dankie dat julle hier gebly het en beveel ons asseblief aan. Ek hoop om julle self ook weer eendag te sien.
Ilse R - Jul 2018
Gemiddeld
Pragtige plek en so vriendelike gasvrou!
Lees meerMama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Ilse, baie dankie vir die mooi woorde en ek is baie dankbaar oor julle lekker gebly het. Kom maak asseblief weer 'n draai.
Peter V - Jul 2018
Gemiddeld
Very pleasant stay.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Peter thank you for staying at our establishment. Thank you for recommending us, and please do visit us again.
Jan B - Jul 2018
Gemiddeld
Ons sal beslis weer terugkom.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie Chantalle, dit was heerlik om julle as gaste te kon ontvang. Dit sal heerlik wees as julle weer kom kuier.
Natasja L - Jun 2018
Gemiddeld
Heerlik!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Natasja, ek is bly julle het dit geniet en dankie vir die mooi woorde. Kom asseblief weer, ek sal julle baie graag weer bederf.
Annelize V - Jun 2018
Gemiddeld
Sommer met die intrapslag tuis gevoel!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Annelize baie dankie dat julle gekies het om hier tuis te gaan. Dit was vir my lekker om oulike gaste soos julle te kan bederf. Hoop ek sien julle weer eendag.
Elrica V - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlike oornag verblyf!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Elrica, dit was aangenaam om julle as gaste te kon ontvang. Baie dankie vir die mooi woorde. Kom maak asseblief weer 'n draai.
Elsabe O - Apr 2018
Gemiddeld
'n Heerlike wegbreek my Mama Fourie's Guest Cottages!
Lees meerMama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie Elsabe, dit was heerlik om julle as gaste te hê. Ek hoop regtig om julle weer te sien.
Zola L - Mrt 2018
Gemiddeld
Die eienaar se persoonlikheid en gasvryheid is besonders.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Zola. Dit is altyd maklik om gasvry te wees wanneer die gaste ook so besonders is. Ek hoop ek sien julle weer.
Marius N - Jan 2018
Gemiddeld
Baie netjies en rustig.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Marius dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom maak asseblief weer 'n draai sodat ek julle weer kan bederf.
Vince H - Jan 2018
Gemiddeld
A quaint B&B in a lovely setting.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Thank you for the review and for staying here Vince. Please do visit us again and explore our lovely town and surrounding area.
Thys H - Jan 2018
Gemiddeld
Lekker wegbreek!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Dankie dat julle gekies het om hier te bly. Ek mis die reuk van julle braaivleis en sonskyn geaardheid, hoop regtig julle kom maak weer 'n draai.
Chris V - Jan 2018
Gemiddeld
Lekker oornagverblyf en gasvryheid.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Chris dit was heerlik om julle te ontmoet. Ek sien uit na 'n moontlike terugkeer en langer bly.
Zelda W - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was 'n tuiste weg van die huis.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Zelda dankie dat jy en jou pragtige gesin hier gebly het. Ek het julle kinders regtig baie geniet, kinders wat hulself nog sonder tegnologie vermaak en die natuur benut. Ek hoop ek sien julle weer.
Yolande M - Jan 2018
Gemiddeld
Baie mooi.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie Yolande dat julle hier tuisgegaan het. Dit was lekker om julle te ontmoet, ek hoop om julle weer te sien.
Annarie L - Jan 2018
Gemiddeld
Wonderlike ervaring en uitstekende opsie.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom bly asseblief weer oor.
Sanet B - Des 2017
Gemiddeld
Huisie met 'n plaasgevoel!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Dankie dat julle hier tuis gegaan het. Ek hoop om julle weer te sien.
Pat C - Nov 2017
Gemiddeld
Perfek geleë, vreeslik skoon en pragtig toegerus.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie dat julle hier tuisgegaan het. Dit sal heerlik wees om weer 'n kans te kry om julle te ontvang en te kan bederf.
Mariaan B - Nov 2017
Gemiddeld
Ongelooflik lekker gebly. Alles is prakties en gerieflik ingerig.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Mariaan baie dankie dat julle hier tuisgegaan het en vir die resensie. Ek wil julle bedank oor julle ons dorp ook verken het, julle het voetspore in baie harte gelos. Dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer en ek sien uit daarna om julle weer te sien.
Cheryl S - Sep 2017
Gemiddeld
Wow! This was such a beautiful place to stay.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Thank you for staying at Mama Fourie's, and for the nice review. It was wonderful to hear the beautiful sound of your Harley Davidson motorbikes. Looking forward to seeing you again.
Micki V - Jul 2017
Gemiddeld
Gemaklik en kreatief.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie Micky dat julle hier gebly het. As julle weer kom oorbly gee ek met graagte gratis ontbyt vir julle in die bus.
Adrie D - Jul 2017
Gemiddeld
Heerlik, skoon en netjies.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Adrie dit was heerlik om julle hier te kon ontvang. Ek sal beslis altyd die oulike klein bus bestuurdertjie onthou. Kom maak weer 'n draai.
Gareth V - Jun 2017
Gemiddeld
Silwerskoon!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Gareth, dankie dat jy en jou gesin hier tuisgegaan het. Ook baie dankie dat julle ons dorpie behoorlik verken het en geniet het. Kom maak asseblief weer 'n draai.
Jp T - Mei 2017
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
JP, dit was heerlik om julle as gaste te kon hê. Ek is regtig bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer, sodat ek julle weer kan bederf.
Dion V - Apr 2017
Gemiddeld
Convenient, comfortable, clean and quirky! A great base for exploring the Eastern Free State and Lesotho.
Lees meerMama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Good day Dion,
Thank you for a wonderful review. The zest with which you explored the area was inspiring. There is still more to explore and hope to see you again.
Susan V - Apr 2017
Gemiddeld
Ongelooflik.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Beste Susan,
Baie dankie dat julle hier gebly het. Ons is dankbaar as ons gaste tevrede is. Kom maak asseblief weer 'n draai.
Filistea N - Jan 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly en sal weer van die akkommodasie gebruik maak.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om julle te ontmoet. Ek hoop julle maak eendag weer hier 'n draai.
Pieter K - Des 2016
Gemiddeld
Netjiese huislike klein plekkie met al die basiese geriewe, veral vir 'n vinnige oornag.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie dat julle hier gebly het. Hoop om julle weer te sien en dan vir julle ontbyt in die bus te gee.
Fanie P - Nov 2016
Gemiddeld
Gasvryheid uit die boonste rakke!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Dankie Fanie dat julle hier gebly het. Ek hoop julle kom verken nog meer van die Oos Vrystaat en Lesotho.
Deon J - Nov 2016
Gemiddeld
Skoon, netjies, gerieflik en lekker.
Adrian K - Okt 2016
Gemiddeld
Mama Fourie's Guest Cottages are a very convenient place to stay on a stopover between Pietermaritzburg and Bloemfontein.
Lees meerMama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Thank you for staying at Mama Fourie's. Sorry about the TV, we will ensure it does not happen again.
Ben O - Okt 2016
Gemiddeld
Gerieflik, rustig en aangenaam!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie dat julle by Mama Fourie's gebly het.
Lindie E - Jul 2016
Gemiddeld
Die verwelkomingsbroodjies was die beste!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Lindie dit was heerlik om julle as gaste te kon ontvang. Hoop van harte om julle wees eendag te sien.
Donovan P - Mei 2016
Gemiddeld
Rustig en skoon.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie dat julle hier gebly het. Dit sal wonderlik wees om julle weer te sien.
Pieter G - Mei 2016
Gemiddeld
Baie gemaklik en eenheid het alles wat jy benodig.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie dat jy gekies het om hier te bly. Dit is altyd aangenaam om jou as gas te ontvang. Hoop ons sien jou weer.
Philip D - Mei 2016
Gemiddeld
Wat 'n wonderlike ervaring!
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Baie dankie dat julle hier gebly het. Julle was 'n wonderlike groep gaste en ek hoop om julle weer te sien.
Charlene B - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie netjies en skoon en beslis waarde vir geld.
Mama Fourie's Guest Cottages's terugvoer
Charlene, baie dankie dat julle hier gebly het. Ek sal dit baie waardeer as jy ons aanbeveel.
Marientjie V - Feb 2016
Gemiddeld
Heerlik!
Willem P - Nov 2015
Gemiddeld
Salige, stil plek met heerlike plattelandse atmosfeer.
Lizette M - Okt 2015
Gemiddeld
Ons verblyf was rustig en alles was wat ons nodig gehad het, was daar.
Erica D - Sep 2015
Gemiddeld
It's in a lovely, peaceful part of town.
Andre O - Sep 2015
Gemiddeld
Onmiddelik tuis gevoel. Lekker gebly!
Anne-marie M - Aug 2015
Gemiddeld
Ongelooflik! Beste waarde, uitsig en atmosfeer.
Charmain B - Jul 2015
Gemiddeld
Wonderlike plekkie. Unieke en pragtig!
Lees meerMarinda C - Jun 2015
Gemiddeld
Waarde vir jou geld.
Landi S - Apr 2015
Gemiddeld
Waarde vir geld in die Oos-Vrystaat.
Carina P - Mrt 2015
Gemiddeld
Baie rustig en stil area.
Marise B - Mrt 2015
Gemiddeld
Binnekort weer terug!
Chrisna J - Mrt 2015
Gemiddeld
'n Gemaklike eenheid vir oorslaap op pad see toe!
Maryke B - Feb 2015
Gemiddeld
Dit was so, so lekker!
Lees meerMarlize V - Jan 2015
Gemiddeld
Het baie lekker gebly!
Danette V - Jan 2015
Gemiddeld
Ek sal beslis terugkeer!
Joe C - Nov 2014
Gemiddeld
Skoon, gemaklik met persoonlike aandag van eienaar.
Sharon D - Nov 2014
Gemiddeld
Dit was heerlik!
Jan D - Jul 2014
Gemiddeld
Heerlik om te kon deel in Philna se droom!
Embrenzia L - Jul 2014
Gemiddeld
Het dit baie geniet - die ete in die bus om die kaggel was 'n lekker ervaring!
Juanita B - Jul 2014
Gemiddeld
Die gastehuis is silwerskoon en baie goed ingerig, selfs in die winter.
Hannetjie D - Mei 2014
Gemiddeld
Gerieflik, aangenaam, netjiese akkommodasie plus persoonlike aandag van eienares - puik!
Ilse L - Mei 2014
Gemiddeld
Onvergeetlik, gasvry en hoogs aanbeveelbaar!
Carlo L - Apr 2014
Gemiddeld
Alles netjies en oorspronklik ingerig deur eienaar wat self in een van die eenhede woon.
Marumo C - Mrt 2014
Gemiddeld
Very impressive
Danelle V - Mrt 2014
Gemiddeld
Aangenaam verras!
Amanda B - Jan 2014
Gemiddeld
Gasvryheid op sy beste
Lees meer- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 46, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom