Mamagalleri

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mamagalleri is 'n selfsorgkothuis op 'n aktiewe plaas in Dargle in KwaZulu-Natal.

Dié eenslaapkamereenheid het slaapplek vir 2 en 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuisie. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, stoof, koffie- en teemaakgeriewe en kooktoebehore. Onderdakparkeerplek is langs die kothuis beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens kan gereël word.

Besienswaardighede in die omtrek sluit Dargle Bewarea, Howick-valle, die Dargle Valley-markie en Tillietudlem Wild- en Forelplaas in.

Slaapplek

'n Bespreking by Mamagalleri sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mamagalleri gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za