Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandalay Beach Guest House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Mandalay Beach Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theuns B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

Vervang die dubbelbed. Baie laag op die grond en matras is deurgele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandalay Beach Guest House se terugvoer

Baie dankie Theuns en Alida.

Mandalay Beach Guest House
Erwee J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erwee J
Gesin met klein kinders

Warm atmosfeer.

Ons het die verblyf baie geniet, die ontbyt was 'n wenner. Elke oggend was ons vriendelik gegroet deur die eienaar. Hulle beplan om 'n deurganghek in te sit van die parkering na die ingang, om die stap na binne makliker te maak. (Dit is die enigste rede vir die 4-ster by veiligheid en nie 5 nie). Tans moet mens ongelukkig buite-om beweeg. Die kamers is baie skoon en netjies, naby alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandalay Beach Guest House se terugvoer

Hallo Erwee, baie dankie. Dit was 'n plesier om julle almal te ontmoet. Tot volgende keer.

Mandalay Beach Guest House
Hanli M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli M
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker.

Kan regtig hul aanbeveel. Was regtig 'n lekker tyd saam met hulle en die ogeend se ontbyt is regtig die beste wat ons al geëet het. Plek is skoon en netjies en lekker warm in die aande. Sal hulle weer besoek. Die Eienaars is regtig vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandalay Beach Guest House se terugvoer

Hallo Hanli,

Baie dankie. Dit was lekker om julle saam met ons te he'. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Mooi bly en Groete
Sharl & Jennifer

Mandalay Beach Guest House
Gizelle Bernadette C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle Bernadette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely and peaceful.

Well-maintained premises beautifully decorated. Friendly host. Delicious meals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandalay Beach Guest House se terugvoer

Hi Gizelle,
Thank you for staying with us and it was lovely to hosting you. Hope to see you again soon.

Mandalay Beach Guest House
Karlien R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en veilig.

Die breakfast is ook wonderlik. Jou kar is veilig en die kamers is lekker groot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandalay Beach Guest House se terugvoer

Thank you for the lovely review. We enjoyed hosting you. Sien jou weer. Mooi bly!

Mandalay Beach Guest House
Alastair M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alastair M
Enkelreisiger

Excellent stay.

Sharl and Jennifer were amazing. Great place, lovely breakfast, I'll be back. Lovely garden and location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandalay Beach Guest House se terugvoer

Hi Alastair,
Appreciate your feedback. We are happy to host you again in the future. Cheers.
Kind Regards,
Mandalay Beach Guesthouse

Mandalay Beach Guest House
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fathom-weg 4, Bloubergrant, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA459539b10b91de88e39378ff8900976cc558ce8ca1b7fdc345ba0e00ac25f057a2af6eca0ec75d4b3cdcbe60b0cdfa261bf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 4 Fathom Road Bloubergrant 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.813375 18.4771795
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem