Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mandisa's Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Heidie Monick Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 2 resensies vir Mandisa's Rest
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana V
Gesin met klein kinders

Heerlik en presies wat ons nodig gehad het.

Vir 'n plekkie wat nou eers begin het, is dit goed ingerig en die gasvrou was baie aangenaam en het verseker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Die enigste ding wat vir sommige mense 'n probleem kan wees, is die hond wat baie vriendelik kom groet as mens wil inry en teen mens se motor op spring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mandisa's Rest se terugvoer

Jammer vir die ongerief wat veroorsaak was. Ons sal dit regstel deur 'n addisionele hek aan te bring om die versies te respekteer.
Dankie
Mandisa se groete!

Mandisa's Rest
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrede-straat 17, Wesbank, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecb5370e24a47e8b5d978b9332e834201bb614d5e9bd1d77597286ef9628effa6d195c246104f956d5ff478c1ebb8e25dbf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 17 Vrede Street Wesbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5974831 22.1939024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem