Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manhattan Towers 506

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 814 R1 270 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Manhattan Towers 506 is 'n ruim selfsorgwoonstel in Century City aan die oewer van die Grand-kanaal geleë en naby die Canal Walk-winkelsentrum.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot instap-stort, toilet en dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en dubbelwasbak. Albei slaapkamers het genoeg pakspasie en het skuifdeure wat op 'n gedeelde balkon oopmaak.

Die kombuis is volledig met 'n oond, stoofplaat, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus en die leefarea het lugversorging, 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste en 'n rusbank voor die TV. Die area lei na 'n groot balkon waar gaste die geluide van die kanaal geniet.

Verder kan gaste om die kanaal wandel, die winkelsentrum besoek en Intaka Eiland wat bootritte, voëlkyk en staproetes het, geniet. Bloubergstrand, wat vir sy sweefski, restaurante en kroeë bekend is, is net 15 minute se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Manhattan Towers 506 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Spa-behandelinge

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Manhattan Towers 506
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 203

Jaar gelys 11

Ligging

  • Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Manhattan Towers 506 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 814
R1 814 R1 270
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 814
R1 814 R1 270
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70186684dc644d44dc4d31d1cc1ae5dbdab5ee13ccc87bc154a4fe4449c984609b68daa4934544e4e6cf4cd5068eca1ff362?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 814 nouVanaf R1 270 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Esplanade Road Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.890938080146 18.510735010159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem